Jade & Soné van Biljon

STORIE:


Ons padjies het gekruis by ʼn gemeenskaplike vriendin se verjaarsdag partytjie en 11 jaar later het ons besluit om die volgende stap te neem en trou te beloof aan mekaar. Ons elkeen het baie gegroei deur die jare en ons het besef ons wil nooit sonder mekaar wees nie en dat liewe Jesus ons met ʼn doel bymekaar gesit het.

Ons het na verskeie “venues” gaan kyk en nadat ons by Shepstone Gardens in Johannesburg was, was ons seker dat ons ons spesiale dag daar wou laat plaasvind.

Om rede die “venue” reeds so mooi was met sy natuurskoon en indrukwekkende kapel en onthaalsaal het ons besluit op ʼn minimalistiese “look” vir die dekor/tema met krismisrose as die hoof aksent om rede ons tema babablou en wit was.

Ek het op Pinterest gesoek na idees vir my droom rok en het toe op een af gekom waaroor ek mal was! Ek het besluit op die ontwerper Elmarie Jooste om die rok vir my te maak nes ek hom wou hê.

Elke element van ons troue was perfek en ons kon nie vir ʼn mooier dag vra nie, dit was vir ons so spesiaal om die dag saam ons geliefdes te spandeer.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23166

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23166

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Florals at Shepstone Gardens
                • Bruidegom-pak: POLO
                • Dekor: Shepstone Gardens
                • Fotograaf: Lizel Snyman Photography
                • Gaste Geskenke: Sweet & Soda
                • Grimering: Cindy Loots Make up
                • Hare: Image Creators
                • Huurdienste: SelfieCam 360
                • Huweliksbevestiger: Ds Coenraad van Staden
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Craig Marks Diamonds
                • Troukoek: Soné’s Cake Creations
                • Koördineerder: Sinead Roberts
                • Musiek: Zoom Proffesional Dj services
                • Platejoggie: Zoom Proffesional Dj services
                • Skoene: Shoe City
                • Skryfbehoeftes: Colad design studio
                • Strooimeisie-rokke: Gemaak deur Irma
                • Trourok: Elmarie Jooste Couture
                • Venue: Shepstone Gardens
                • Paartjie se verblyf: Shepstone Gardens
                • Videograaf: Foxline Productions
                • Huwelik kontrak: Lezanne Swanepoel attorneys
                • Wittebrood plek: Mauritius