Jaylynn & Stuart Morris

STORIE:


Ons het altyd geweet dat ŇČ troudag ŇČ spesiale dag is. Maar ons het nooit besef dat dit s√≥ spesiaal sou wees nie. Die dag was sprokies mooi.

Ons het in April 2023 verloof geraak en op 16 September getrou. Om ŇČ troue in 5 maande te beplan was een van die beste en stresvolste ervarings. Maar tog het alles so mooi in plek geval.

Ons het met ŇČ ko√∂rdineerder gewerk en sy was wonderlik. Sy het alles vir ons uitsorteer, kos, blomme, dekor. Ons venue was stunning. Ons bly so 500km vanwaar ons getrou het, so om ŇČ ko√∂rdineerder te kry was een van ons grootste prioriteite. Ons kon ook ons seremonie en onthaal by die venue hou, wat vir ons en ons gaste gerieflik was. Die onthaal was onder ŇČ markies tent, wat ek dink, bygedra het tot die intimiteit van die dag.

Ons ko√∂rdineerder was amazing. Ek kon my Pinterest bord vir haar stuur en daarmee het sy magic geskep. Ek wou iets romanties en intiem skep en het so besluit op ŇČ minimalistiese tema, maar met baie blomme. Wat vir my uitgestaan het was die “single stem” blomme in vase, wat regoor die tafels, gestaan het. Dit was eenvoudig maar beeldskoon.

My trourok het, volgens my, ingepas by die tema. Dit was romanties en die fyn detail van die rok net soveel meer laat uitstaan het. Ek het omtrent 15 rokke aangepas voordat ek díé een gekry het!

Vir my man se pak wou ons iets neutraal in kleur hê. Hy en sy manne het beautiful floral dasse aangehad wat so mooi ingepas het by ons tema.

Buiten die mooi venue en lekker kos, was dit vir ons so spesiaal om al ons naastes daar te h√™. Almal het lekker gedans en nog lekkerder ge√ęet. Ek dink almal van hulle kon die liefde in die lug voel.

Ek wens ons kon die dag oor hê! Ons sou niks verander nie.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23256

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23256

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Ko√∂rdineerder : Adri Coetzee
                • Bruidegom-pak: Markham
                • Dekor: Ko√∂rdineerder : Adri Coetzee
                • Fotograaf: Wendy van Zyl Photography
                • Gaste Geskenke: Selfdoen
                • Grimering: Amanda Viljoen
                • Hare: Anel Esterhuizen / Amanda Viljoen
                • Huurdienste: Ko√∂rdineerder : Adri Coetzee
                • Juweliersware: Dit was my “something borrowed.”
                • Trouring: Browns Jewellers
                • Troukoek: Manuelas
                • Ko√∂rdineerder: Adri Coetzee
                • Musiek: DJ Ricks
                • Platejoggie: DJ Ricks
                • Skoene: Edgars
                • Skryfbehoeftes: Ko√∂rdineerder en selfdoen
                • Strooimeisie-rokke: Forever New
                • Tente: Die Keldery @ Namaqua Wines
                • Trourok: Tying The Knot Bridal Boutique
                • Venue: Die Keldery @ Namaqua Wines
                • Paartjie se verblyf: Tharrakamma Gastehuis
                • Vermaak: /
                • Vervoer: /
                • Videograaf: /
                • Huwelik kontrak: Melt Kloppers & Eloff Ingelyf
                • Wittebrood plek: Mauritius : Victoria Beachcomber