Jean & Arlene Van der Merwe

STORIE:


Ons spesiale dag 6 Mei 2023.  Het van Bruidsgids se troubeplanningboek gebruik gemaak. My rok is deur Didi Couture ontwerp en my man se pak het ons by Bride&Co gekoop.  Die troudag het plaas gevind by Het Vlock Casteel in Riebeeck Kasteel. Dekor was gedoen deur Mint and magnolia van die Paarl.  Die spesiaalste van als was dat die weer en al die beplanning goed uitgewerk het en werklik ons droom troue se verwagtinge oortref het.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23213

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23213

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Mint en magnolia
                • Bruidegom-pak: Bride&Co Canal walk
                • Dekor: Mint en magnolia
                • Fotograaf: Boland Weddings
                • Grimering: Rozanne van Riet make-up and hair artistry
                • Hare: Roxanne van Riet
                • Huweliksbevestiger: Ds. Wikus
                • Juweliersware: Bride&co armband
                • Trouring: Browns
                • Troukoek: Rossouw Koen
                • Ko√∂rdineerder: Ansie en Jolise van Het Vlock Casteel
                • Musiek: Dj Jinx
                • Skoene: Bride&Co
                • Strooimeisie-rokke: Hoiden
                • Trourok: Didi Couture
                • Venue: Het Vlock Casteel
                • Paartjie se verblyf: Gabriellas, Riebeek Casteel
                • Videograaf: Boland weddings
                • Huwelik kontrak: Ds. Wikus
                • Wittebrood plek: Suid-Kaap