Johan & Charné Havenga

STORIE:


Lucky 7’s – 7 Jaar gekeis – 7 Jan 2022 – Verloof – 7 Jan 2023 – Getroud – Die perfekte dag saam ons familie en vriende. Dit was alles waarvan ons gedroom het.

Van gebrande trou rok, kar vol gepak “want ons wil self” , 100de km’s op en af ry, modder stories van vas sit en uitsleep, koud kry en loadshedding (dankie tog vir kerse) was elke oomblik perfek! Ons sal niks vandag anders wou hê!

Ons het wel geleer dat met ons troue “less is more” en dit het alles soveel makliker gemaak.

Elke oomblik ingeneem en in ons harte gestoor – ons kon nie vir ʼn beter troue gevra het!

Dit was ons perfekte dag!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23219

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23219

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Multi-Flora
                • Bruidegom-pak: Oriental plaza
                • Dekor: All things weddings , Lumen Lazer signs
                • Fotograaf: Infinity times Photography
                • Gaste Geskenke: Groom and Co
                • Grimering: Trijaen’s Beauty studio Makeup
                • Hare: Kasky Hair studio
                • Huurdienste: Photoboo-thing
                • Juweliersware: Adele – Reivilo Jewellers
                • Trouring: Adele – Reivilo Jewellers
                • Troukoek: Twig’s
                • Koördineerder: Chantelle – Monte Christo
                • Musiek: Infinity times Productions
                • Platejoggie: Infinity times Productions
                • Skoene: Oriental plaza
                • Skryfbehoeftes: MU Studio & CB Inspiring Electro Designs
                • Trourok: Oriental plaza
                • Venue: Monte Christo Wedding Venue
                • Paartjie se verblyf: Mountain Fly Fishing Cabins
                • Videograaf: Infinity times Productions