Johan & Juané Willemse

STORIE:


Ons liefdes storie is kort en kragtig en ons glo dit was deur God Homself geskryf. Ons het in Junie 2022 ontmoet, to ons die 2de Desember 2022 verloof raak was Juané met meer as ʼn ring verras. Johan het haar na sy tuiste dorp (Riversdal) af gevlieg om haar hand te vra, en het gereël dat haar gesin ook op die spesiale dag kon bywoon van Nelspruit af. Johan en sy nou skoon moeder het agter af klaar ʼn venue bespreek en sy was op die dag ook ingelig dat hulle die 15de April 2023 by Avianto in Muldersdrif sou trou! Met die terug vlieg op die 5de Desember 2022 het hulle reeds ʼn afspraak gehad om na die venue te gaan kyk en met die event planners (Event Inspirations). Daar het Johan en Juané hulle droom troue gedeel wat as klassiek, stylvol en tydloos beskryf sou word.

ʼn Week daarna het Juané en haar ma Belinda Pretoria toe gery om trourokke te gaan aanpas en het sonder ʼn passings afspraak ʼn kans gevat en haar rok net daar en dan gekoop! Johan se trou pak gedagte het in die laaste maand heeltemal verander en daar was besluit op ʼn wit baadjie, dit was ʼn week voor die troue op getel en ʼn groot sukses. Wat vir ons spesiaal van ons troue was is dat ons alles so perfek en mooi binne 4 maande kon reël en boonop dit, was dit uniek en ontradisioneel.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23194

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23194

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Event Inspriations
                • Bruidegom-pak: Frans Tailor
                • Dekor: Event inspirations
                • Fotograaf: Nicolene Meyer Drank August
                • Gaste Geskenke: Event Inspirations
                • Grimering: Minette Brand
                • Hare: S Studio
                • Huurdienste: Event Inspirations
                • Huweliksbevestiger: Ds. Olof Van Heerden
                • Juweliersware: F Designs
                • Trouring: F Designs
                • Troukoek: Benita’s
                • Koördineerder: Avianto
                • Musiek: Warren (Soundworx)
                • Platejoggie: Warren (Soundworx)
                • Skoene: Kingsmead
                • Skryfbehoeftes: Event Inspirations
                • Strooimeisie-rokke: Lynmarie Griffioen
                • Trourok: Bridal Wardrobe
                • Venue: Avianto
                • Paartjie se verblyf: Avianto
                • Videograaf: Adrian Joe Films
                • Huwelik kontrak: RIG
                • Wittebrood plek: Mauritius Club Med La Plantation