Johan & Lynette Smit

STORIE:


Hierdie is miskien nie jou algemene inskrywing nie. Ons het presies tien gaste gehad.  Dit was nie groot of grand nie.  Daar was nie kelners of ʼn onthaal nie.  Maar dit was intiem.  Dit was persoonlik.  Dit was óns.

Ek en my man het op my verjaarsdag, 30 September 2023, verloof geraak.  Ons omstandighede is effens uniek deurdat my seuntjie tans oorsee is weens mediese redes, en ons tans geen tydlyn het van wanneer hy terugkom nie.  Ons wou daarom nie wag nie.  Ons het besluit dat ons ons geloftes sal hernu en ʼn Big White Reception sal hou sodra my seuntjie terug is van oorsee en deel kan wees van die feesvieringe.

Alles het van die eerste dag wat ons ontmoet het teen “hyper speed” gebeur – ons het vinnig geval, maar vinnig geweet.  Regtig gewéét.

Ons het die dag van ons verlowing saam besluit dat ons so gou moontlik wil trou.  Ons het géén spaargeld gehad nie en sewe weke gehad om ʼn pragtige dag te reël.

My skoonouers is kranige tuinmakers en besit ʼn tuin wat al menigte funksies deurgesien het.  My skoonpa het die mooiste pergola in een hoek gebou en ek het gewéét dit is waar ek ewige trou aan Johan wil beloof.

Ek het oor die volgende sewe weke elke liewe item sélf gemaak of uitgesnuffel op Facebook Marketplace.  Ek het stoele, glase en my rok gehuur, en met die hulp van ons gesin het die mooiste dag van ons lewe elke aspek van ʼn sprokie geëwenaar.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23037

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23037

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Self
                • Bruidegom-pak: Woolworths
                • Dekor: Self
                • Fotograaf: Suné Nel Photography
                • Gaste Geskenke: JVR Worx
                • Grimering: Swiftly Polished by Mia
                • Hare: Swiftly Polished by Mia
                • Huurdienste: Event2Set; La Fleur Events
                • Huweliksbevestiger: June Lotz
                • Juweliersware: Self
                • Trouring: Bruid: Stella Moissenaite en American Swiss; Bruidegom: American Swiss
                • Troukoek: For Goodness Cake
                • Koördineerder: Self
                • Musiek: Self
                • Platejoggie: Geen
                • Skoene: Exact
                • Skryfbehoeftes: Geen
                • Strooimeisie-rokke: Geen
                • Tente: Geen
                • Trourok: Le Petite Wedding Boutique
                • Venue: Tuis
                • Paartjie se verblyf: Geen
                • Vermaak: Geen
                • Vervoer: Geen
                • Videograaf: Geen
                • Huwelik kontrak: Alwyn Smit & Associates
                • Wittebrood plek: Dwarskersbos