Johan & Monique du Plooy

STORIE:


My man vertel my tot vandag toe, hoe hy geweet het eks sy trouvrou die eerste keer wat hy my gesien het.
Hoe hy vir hoe lank vir my liefde baklei het, ons vrouens is mos hardekwas! (Maar natuurlik! Moet mos eers die kat goed uit die boom uitkyk!😊)
Maar uiteindelik het ons liefde op die regte tyd deurgebreek en my lewe is omgekeer met liefde en geluk.
Met die Krag van Hom daarbo, sal ons mekaar gelukkig hou.

Ons het besluit om nie te lank tyd te mors nie, en die knoop deurtrek!
Ons het vakansie gaan hou in Oudshoorn area en by die Rust-en-Vrede Waterval het ons verloof geraak.

Ons albei het ʼn groot liefde vir die Noord-Kaap en watse venue is nou nie beter as die mooiste Sweetfontein Boutique Farm Lodge om ons trou aan mekaar te beloof nie.
Ons het buite getrou met die mooie Karoo rondom ons en die dekor was ‘rustic’ vir die saal, wow wow en wow!
Ek ‘brag’ en se dat ons troue was regtig die mooiste en mees besonderse troue!

Ons teksvers: Efesiërs 6: 10-18

Ons het ʼn familie wat ons so bygestaan en ondersteun het, so dankbaar en bevoorreg.
Ons mooiste dag was perfek!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23191

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23191

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Sonja Botes
                • Bruidegom-pak: Welkom
                • Dekor: Sweetfontein Boutique Farm Lodge
                • Fotograaf: MM Photography van Bloemfontein
                • Grimering: Micayla van Kimberley
                • Hare: Maryna Schoeman van Bloemfontein
                • Huweliksbevestiger: Wilhelm Rothmann
                • Trouring: Louie Daniele
                • Troukoek: Sweetfontein Boutique Farm Lodge
                • Koördineerder: Jan Sauer Lambrechts by Sweetfontein Boutique Farm Lodge
                • Musiek: Gaskunstenaar: Pieter Smith se DJ
                • Skoene: Aldo
                • Skryfbehoeftes: Sweetfontein Boutique Farm Lodge
                • Strooimeisie-rokke: Sade Fashion Designer van Bloemfontein
                • Trourok: Bridal Emporium Bloemfontein
                • Venue: Sweetfontein Boutique Farm Lodge
                • Paartjie se verblyf: Sweetfontein Boutique Farm Lodge
                • Vermaak: Gaskunstenaar: Pieter Smith
                • Huwelik kontrak: Marius van Zyl Inc Prokureurs Bloemfontein
                • Wittebrood plek: Egipte (Cairo en Sharm el Sheikh), Turkey (Istanbull) en Ireland (Dublin)