Johandré & Marissa Koortzen

STORIE:


Ek en Johandré het begin uitgaan 03/12/2017 en het 11 Februarie 2023 verloof geraak en ek kon/wou eenvoudig net nie lank wag vir ons grootdag en het ons toe besluit om September dieselfde jaar getrou.

Vandat ons verloof geraak het, het ons albei besluit om “The Bloom Room” te vra om ons te help om ons dag ekstra spesiaal te maak, ek is ʼn baie kleurvolle, niks moet dieselfde wees tipe mens (en het geweet sy sal die prentjie kan sien en voltooi). Amor het dit 110% reg gekry met die mooiste kleurvolle blomme en dekor vir ons dag.

Ons het besluit op Na-vall ʼn nuut gevestigde venue in Upington en die venue het perfek by ons dekor en styl ingepas.. dit was perfek..

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23135

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23135

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: The Bloom Room
                • Bruidegom-pak: YvdM – All about events
                • Dekor: The bloom room
                • Fotograaf: Seven quarters
                • Gaste Geskenke: Geen
                • Grimering: Grace case & serenity beauty
                • Hare: Salon Madelene – salon Meraki
                • Huurdienste: Tent rent
                • Huweliksbevestiger: Ng Noord – Ds Booysen
                • Juweliersware: Something borrowed
                • Trouring: Upington Goudsmede
                • Troukoek: Anytime cakes
                • Koördineerder: Amor – The bloom room
                • Musiek: Piet Mynhardt
                • Platejoggie: Geen
                • Skoene: Shein
                • Skryfbehoeftes: Geen
                • Strooimeisie-rokke: Bvintage couture
                • Tente: Geen
                • Trourok: Speldekussing
                • Venue: Na-Vall
                • Paartjie se verblyf: Browns manor
                • Vermaak: Geen
                • Vervoer: Skoonpa
                • Videograaf: Geen
                • Huwelik kontrak: OSRF prokureurs
                • Wittebrood plek: Mc’Douggals baai