Juan & Chiné Barnard

STORIE:


Die mooiste en lekkerste dag van ons lewens sover. Alles was perfek, al was ons venue en gaste verblyf drie weke voor ons troue meters onder water met die Vaalrivier se vloede. Met geloof en vertroue kan ons net die Here dank vir wonderwerke. Natuurlik ook almal wat hard gewerk het om alles weer te herstel.

Ons trou beplanning m.b.t. dekor, blomme en spyskaart, was regtig moeiteloos, danksy die personeel van ons venue. Met ʼn paar Pinterest prentjies en die idees in my kop wat ek verduidelik het, was die dag 1000x beter as wat ek dit kon voorstel. Ons herfs kleurskema wat ons gekies, het so mooi deur gewerk met alles wat ons wou hê vir die troue.

My trourok het soos ʼn handskoen gepas. Ek het soos ʼn vreeslose en magtige vrou gevoel. My rok het sakke en die mooiste opstaan moutjies gehad en ek was heel aand so gemaklik in my pragtige tekkies.

My man se pak was perfek. Hy het hom laat maak so dat hy gemaklik is. Die kleur van die pak kon ons nie beter kies nie dit het persies in gepas by ons natuurlike herfs kleurskema.

Al ons verskaffers en mense wat gehelp het met alles, het die dag so perfek afgerond. Ons kon nie vir beter vra nie.

Die dag was so spesiaal met al ons gunsteling mense en ons twee honde kinders! Ons het dit so baie geniet, wou nie gehad het dat die dag moes eindig nie.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23207

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23207

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Joharet – Makarios wedding & function venue
                • Bruidegom-pak: Tailor Me Rosebank
                • Dekor: Mariëtte – Makarios wedding & function venue
                • Fotograaf: Pioneer Wedding Studio
                • Gaste Geskenke: Lone Leathers + Oh my fudge
                • Grimering: Rochelle Make up artist
                • Hare: Hair by Carika
                • Huweliksbevestiger: Ds. Christo Schoeman
                • Juweliersware: Cleintji make-up & accessories + Lovisa
                • Trouring: Kraai Fine Jewellery
                • Troukoek: Nicole – Pesto
                • Koördineerder: Mariette – Makarios wedding & function venue
                • Platejoggie: RS Sound Light Stage
                • Skoene: Converse + Freedom of Movement
                • Skryfbehoeftes: Ané – Perfect Gifts
                • Strooimeisie-rokke: Sinta – Etrisia’s singer
                • Trourok: Jolanche Couture
                • Venue: Makarios wedding & funtion venue
                • Paartjie se verblyf: Makarios wedding venue Leeudoringstad
                • Vermaak: Love jungle music – Tiaan Erasmus
                • Videograaf: Pioneer Wedding Studio
                • Huwelik kontrak: Scheepers & Aucamp Prokureurs