Juan & Suné Redelinghuys

STORIE:


Ek en Juan was lank deel van dieselfde vriendekring, maar ek het nooit gedink dat hy in hierdie enkel mamma met twee kinders sou belangstel, maar voor ek my oë kon uitvee was hy my beste vriend. Elke avontuur wat ek wou aanpak was hy altyd gewillig en bereid en daarom ook die besluit om ons troue te hou bo op die eerste berg wat ons saam geklim het. Nie alleen was dit vir ons spesiaal nie, maar ook simbolies van die huwelik wat nie altyd maklik is nie “but the view from the top is always worth the while”. Daarop het ons toe ons Shein trou kleertjies, trou ruiker en ʼn hele koelsak vol versnaperings op ons ruggies gelaai en saam met ons pastoor, gids, fotograaf en twee getuies Hanglip gaan klim. Bo-op die berg het elkeen ʼn bos gekies en agter hom gaan reg maak. Ja, dis verseker nie ʼn konvensionele troue nie, maar ons is verseker nie jou konvensionele paartjie nie…

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23271

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23271

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: YesToEventually
                • Bruidegom-pak: Shein
                • Fotograaf: Theresa van Tonder
                • Grimering: Live Green
                • Hare: EL Styles
                • Huweliksbevestiger: Carike Jordaan
                • Trourok: Shein
                • Venue: Hanglip Mountain
                • Videograaf: Theresa van Tonder