Karl & Liza-Mari Bester

STORIE:


Die Karoo het ons albei se harte gesteel. As ʼn bruid wou ek oorspronklik in Prince Albert trou terwyl die bruidegom se ideal venue in Robertson (klein karoo) geleë was. Ons het een naweek in Februarie 2022 saam my ouers George te gevlieg en ons padjie deur die Karoo gemaak terwyl ons na die “perfekte” venue opsoek was – ʼn venue wat met ons albei se harte praat – Prince Albert tot terug in die Kaap – toe ons skielik en spontaan besluit om in Matjiesfontein te stop.  Very unplanned doen ons ʼn lekker toer van die een-straat dorpie, besoek die spoke en sing saam met die one-and-only Jhonny in die bar!! Needless to say, het ons met vol harte en sekerheid oor ons trou venue die pad Kaap toe weer aangepak. Op pad Kaap toe het ons saam begin droom oor die trou ceremony in die Karoo-veld met sy roes sand en geel Karoo bossies en die onthaal onder die sterre en feetjie ligte op die Lord Milner Hotel se voorstoep.

Beplanning … Oef!! Waar om te begin.  Dit is eintlik ʼn snaakse storie!  Ons het oorspronklik gedink ons is die ultimate DIY bridal couple wat ALLES gaan self doen, maar sommer vinnig besluit dat dit ʼn “village” neem om ʼn troue aan mekaar te slaan … veral ʼn destination troue (ons is van Pretoria af).  Ek het toe begin rond soek vir wedding planners en het toe op die AMAZING Blank Canvas Events afgekom.  Daar is nie genoeg woorde om Margaux en haar span te bedank nie.  Margaux het my hand gevat en elke detail saam my gevisualize en ultimately gerealiseer.  Van Vrydag aand se braai (kraak-events vibe tafel) tot my odd stoele en matte in die karoo veld, en my droë blommetjies in ink pots, my woven placemats, roes servette, liggies gespan, lounge pokets, sketsies vir favours en ʼn dansvloer om die fontein.  Margaux en haar span het alles gedoen!!  Margaux het met al die verskaffers gechat en gereël en as ʼn bruid kon ek die die tyd geniet en sien hoe al die stukkies by mekaar kom.  Die brief was “elegant met ʼn bietjie rustig Karoo troue – ons wou verskeie elemente van die Karoo in ons dag, dekor ens inbring” and they made it happen.  Baie Goeters kort verseker ʼn shoutout, vir ons unieke dansvloer om die fontein en dan die mannekrag wat in alles ingegaan het – liggies span, lounge pockets, dansvloer uitlê en dan seker maak die vloer is vas genoeg getape sodat dit nie weg waai nie.

Ons het ook die beste “span” gekies.  Elke bridesmaid en groomsman het die naweek van ons troue above and beyond gegaan.  Van help met Vrydagaand se opset (kerse kerf sodat hulle in kershouers pas, liggies span ens), tot Saterdag se ekstra take aanpak – signs in die veld opset, mense rond shuttel van die hotel af veld toe, MCC duties (boetie), mense escourt, my kalm hou.  Too much to mention!!

Lord Milner Hotel en sy staff kort ook AL die dankies!! Die vriendelikste, warmste en most helpful mensies ooit!  Van Vrydag gaste incheck en kamers toe help, tot turksveiblare op die Vrydag-tafels plaas, vuurputte reël toe die Karoo koue ons surprise, smul lekker kos kook, my speech vir my print, lekker platters om aan te nibble, tot die gees bring by die onthaal Saterdag aand.

Vir ʼn rok wou ek ietsie elegant hê.  Ek het seker omtrent 100 rokke aangepas (dit het so gevoel) voor ek DIE een by Bridal Boutique gevind het. My something old was my moeder se veil – dit was baie spesiaal vir my – alhoewel ek dit half-pad by die isle moes afhaal as gevolg van die wind en geel karoo bossie wat nie matjies was nie.

My man en ek het oorspronklik gedink hy gaan in ʼn mooi donker groen pak trou. Maar na ons eendag baie wildskeurig in Markhams instap vang my oog die mooiste tobacco bruin pak. Terwyl my man nie 100% oorreed was nie het die pak en kleur op hom gegroei en het hy op ons troudag ongelooflik aantreklik gelyk.

Die hoogtepunt van ons troue was … ek weet nie hoe om te besluit nie!! Een was ons wonderlike vriendin wat die ceremony gedoen het en dan, die roomys trokkie en soft-serve vir nagereg.  Die DJ het die roomys liedjie gespeel en die roomys trokkie het aangery gekom. Soft serve cones is iets wat ek en my man elke naweek saam geniet, en dit is nou ʼn “core memory” om dit saam ons familie en vriende by ons troue te kon deel. Yoh!! en dan die DJ wat die partytjie aan die gang gehou het en al ons gaste wat die JOL gebring het.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23227

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23227

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: The Love Knot
                • Bruidegom-pak: Markhams
                • Dekor: Baie Goeters, All Things Wedding, Wilgenhhof Estate, Soul Rentals, Ohrr Candles
                • Fotograaf: Inka Winka Photography
                • Gaste Geskenke: Familie Vriendin
                • Grimering: Estelle Pretorius
                • Hare: Estelle Pretorius
                • Huurdienste: Baie Goeters, All Things Wedding, Wilgenhof Estate, Souk Rentals, Ohrr Candles
                • Huweliksbevestiger: Familie Vriendin
                • Juweliersware: Beaudell Jewelry
                • Trouring: Moxie en Beaudelle Jewelry
                • Troukoek: Roomys Trokkie – Hustle Cape Town
                • Koördineerder: Blank Canvas Events
                • Musiek: Rolling Audio
                • Skryfbehoeftes: Self Gedoen
                • Trourok: Bridal Boutique
                • Venue: Lord Milner Hotel, Matjiesfontein
                • Paartjie se verblyf: Lord Milner Hotel, Matjiesfontein
                • Huwelik kontrak: Home Affairs
                • Wittebrood plek: Griekse Eilande