Karli & Eric Kershoff

STORIE:


Wie trou dan met ʼn (semi) finaal?

Eric moes spreekwoordelik soos Jakob van ouds wag, maar hy het vasgebyt en deurgedruk en my pa het hom darem nie verneuk nie 🙂

Ons is op die kant van die Karoo, Christelike, familie vaste, aardse, natuur mense, en ons troue het hierdie waardes reflekteer.

In die teenwoordigheid van ʼn klein groepie familie en vriende het ons die knoop in die skilderagtige dorpie Riebeeck-Wes se tuinsentrum, met die onthaal in die ope lug daarnaas by Marras, deurgehaak.

Met veldblomme, bye en baie liefde het ons huwelik goed afgeskop.

Die Bokke op die groot skerm het ook gehelp …

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23262

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23262

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Self Wilde blomme gepluk
                • Bruidegom-pak: Country Road Woolworths
                • Dekor: Van ons huis se dekor, Goeters & All Things Weddings SA
                • Fotograaf: Boland Photography Natasha
                • Grimering: Mooi Grimering
                • Hare: Mooi Grimering
                • Huurdienste: Goeters & All Things Weddings SA
                • Huweliksbevestiger: NG Kerk Tulbagh Marco Koch
                • Juweliersware: Poetry
                • Trouring: Viljoen Juweliers Worcester
                • Musiek: Dj Louie
                • Skoene: Earth Addict
                • Trourok: Robyn Robert Bridal
                • Venue: Marras Riebeek West & Riebeek West Garden Centre
                • Paartjie se verblyf: Annie Nest airbnb
                • Vermaak: Goeters
                • Huwelik kontrak: Kellerman Joubert Heyns Ceres Lawyers
                • Wittebrood plek: Geen