Kelly & Brendan Chris Hauptfleisch

??????????

STORIE:


Ek en Brendan ken mekaar al van 7 en 8 jaar oud.

Ons was in dieselfde laerskool en ons het een blok weg van mekaar af groot geword.  Ons het Spreekkoor en redenaars saam opgevoer en het ons hele laerskool loopbaan met mekaar te doen gehad.

Ons bly in ŇČ ongelooflike klein dorpie in Vaalpark Sasolburg, so almal ken almal.

Brendan se Pa (my nou skoonpa) het onderwys saam met my Ma se sussie gegee.  My Niggie was beste vriendinne met Brendan se sussie (my nou skoonsus) en dan was Brendan se Ma (my nou skoonma) my hele gesin en familie se Afrikaanse onderwyseres.

Ons was na verskillende ho√ęrskole toe, in dieselfde dorp en het mekaar gereeld by atletiek byeenkomste en partytjies gesien.

In my matriek jaar (Brendan se eerste jaar) het ek en Brendan verhouding begin and the rest is history.

Vandag werk ons al vir 3 jaar saam op Superyachts in die Med en Caribbean.  Ek en Brendan is beste maatjies en is werklik vir mekaar bedoel.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23145

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23145

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Deo-Dane vdm ( floral by dd)
                • Bruidegom-pak: Privaat in Canada gekoop
                • Dekor: Deo-dan√© vdm ( floral by dd)
                • Fotograaf: RDK photograpie
                • Gaste Geskenke: Geen geskenke
                • Grimering: Janine, belle beauty
                • Hare: Belle beauty
                • Huurdienste: Beaurain venue
                • Huweliksbevestiger: Geen
                • Juweliersware: American swiss
                • Trouring: American swiss
                • Troukoek: Geen
                • Ko√∂rdineerder: Geen
                • Musiek: DJ creamcheese
                • Platejoggie: DJ creamcheese (Ryan)
                • Skoene: Solo
                • Skryfbehoeftes: Geen
                • Strooimeisie-rokke: Geen
                • Tente: Geen
                • Trourok: Privaat in Amerika
                • Venue: Beaurain Venue
                • Paartjie se verblyf: Beaurain Venue
                • Vermaak: Geen
                • Vervoer: Privaat
                • Videograaf: Ryno Steyn DVB productions
                • Huwelik kontrak: Debeer en claassen prokureers
                • Wittebrood plek: Bali