Marcel & Mauritz Lombaard

STORIE:


As ek enige dag in my lewe kon herleef sal dit 9 Desember 2023 wees.  Na ʼn jaar en 3 maande se beplanning kon ek nie meer wag vir ons groot dag om aan te breek nie.  Al my familie en vriende het elke keer as hulle my gesien het gevra “Hoe gaan dit met die beplanning” en “Sien jy al uit” en ek het elke keer met ʼn glimlag geantwoord en gese dat die dag nie gou genoeg kan kom nie.  Baie mense het ook gevra “Is jy senuweeagtig” en ek sou jok as ek gese het nee, maar met al die ondersteuning en liefde van ons vriende en familie was ons troudag onvergeetlik.  Al my verskaffers het hulle beste gedoen om die dag vir ons so stres vry as moontlik te maak.  Dit was so spesiaal om te sien hoe alles bymekaar gekom het, van die blomme en dekor tot die Boba Tea stasie wat ons opgestel het vir die gaste om te geniet terwyl ek en Mauritz fotos geneem het.

Ek was so opgewonde om trourokke aan te pas toe ek en Mauritz verloof geraak het dat ek sommer die naweek na ons verlowing al ʼn afspraak gemaak het.  Ek was so bevoorreg om my ma en my ouma saam met my te kon hê by die aanpassing.  Ek het soveel as moontlik rokke aangepas as wat die afspraak toegelaat het.  Al die rokke was mooi maar toe ek my trourok aanpas wou ek dit nie weer uittrek nie.  Ek moes my trourok by my ma se huis stoor net om te keer dat ek hom nie te veel aanpas voor die troue nie.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23046

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23046

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: The Love Knot
                • Bruidegom-pak: Woolworths
                • Dekor: The Love Knot
                • Fotograaf: Imago Dei Media
                • Gaste Geskenke: Self gemaak
                • Grimering: Beauty by Rica
                • Hare: Beauty by Rica
                • Huweliksbevestiger: Ds Colin Smith van KSM
                • Juweliersware: Lovisa & Klassik Pearls
                • Trouring: Pure Jewelry Design and Manufacturing & Franchan Diamonds
                • Troukoek: Dainty Delights
                • Platejoggie: Prelude Entertainment
                • Skryfbehoeftes: Self gemaak
                • Strooimeisie-rokke: Shein
                • Trourok: Tweedehandse Bruidjie
                • Venue: The Royal Elephant Hotel & Conference Centre
                • Paartjie se verblyf: The Royal Elephant Hotel
                • Huwelik kontrak: M.C van der Berg
                • Wittebrood plek: Zanzibar – Karafuu Beach Resort & Spa