MJ & Kyla Viljoen

STORIE:


Wow. Dit is hoe om elke deel van troue beplan tot trou dag te beskryf. Die beplanning was was lekker en so vinnig verby. Self vergeet om ʼn haarkapper te boek tussen al die reëlings. Dit was so spesiaal om my ma saam my te hê met die rokke pas! Dit was so lekker oomblik toe ek DIE rok gekry het. Soos gewoonlik was die pak baie eenvoudig, dit was regtig ʼn “ek hou van die pak kom ons vat hom” maar dit het hom perfek gepas. Goeie keuse my man!

Ons venue was ongelooflik mooi. Dit was so maklik om ʼn troue daar te reël, want enige iets sou mooi lyk daar. Ons het eintlik alles in hulle hande gelos. Ons grootste vereiste was dit moet mooi lyk, maar ons wil net lekker kuier die aand saam vriende en familie.

Fast forward tot die oomblik wat my pa my oorgee aan my man. Dit is ʼn oomblik wat nie kan beskryf word nie. Hoe spesiaal is dit nie om trou te beloof aan die liefde van jou lewe voor familie en vriende? Die aand was perfek tussen die bome en liggies was dit alles en meer wat ons wou gehad het.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23244

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23244

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: @niccicampbell.experiences
                • Bruidegom-pak: Eurosuit
                • Dekor: Niccicampbell.experiences
                • Fotograaf: Mandy Stander
                • Grimering: Verune make up artist
                • Huurdienste: J&C decor
                • Huweliksbevestiger: Elizna du Rant
                • Juweliersware: Oorbelle Lovisa
                • Trouring: HDL Bloemfontein
                • Koördineerder: Niccicampbell.experiences
                • Platejoggie: Cliffsdisco
                • Skoene: Shein
                • Strooimeisie-rokke: Elmarie greyling
                • Trourok: Vonve bridal
                • Venue: Ground the venue
                • Paartjie se verblyf: Ground the venue
                • Videograaf: Mandy stander
                • Huwelik kontrak: Eben kriek