Nadia & José Coetzer

STORIE:


Ons troudag was soos ʼn droom wat waar geword het, inteendeel het dit ons wildste drome oorskry.  Waar begin mens om die mees wonderlikste dag van mens se lewe te beskryf.

Ons troubeplanning was nogal uitdagend omrede my man in die buiteland werk en elke 8 weke eers tuis is en om dinge nog moeiliker te maak het ons besluit om die Noord -Wes te trou en ons woon in Langebaan.  Ons het beplan om meestal self te doen, die dekor, strooimeisie rokke , blomme, en soveel meer.  My moeder en tannies het in gespring om al die dekor (tafel runners, servette, tafel nommers, centerpieces ) te maak.  My tannies het my blomme meisie rokke gemaak en my skoonma my blomme meisie rokkie gemaak.  My blomme is ook deur my tannies gedoen , hulle het die paar dae voor die troue al blomme begin doen.

Om dinge moeilik te maak het ek eers 2 weke voor die troue op gevlieg om te help met die laste paar goedjies wat gedoen moes word.  My man het ook eers die dag voor die troue eers in SA geland, my senuwees was klaar.

My asemrowende rok het ek by Fynbos Bridal in Kaapstad gekry so 11 maande voor ons toue.  Ek was en is verlief op my rok, die beading, lace en ballgown effek is beeldskoon, my rok het soos ʼn droom gepas en gelyk.

My man se troupak was well net so moeilike keuse, dit was makliker om my rok te kry as om vir my man ʼn pak te kry waarvan hy hou, maar nes ons ingestap het by Euro Suits het my man geweet hier gaan hy sy pak kry en hy het werklik ʼn meester stuk gekry.  Hulle se altyd mens kry tux syndrome (ʼn man wat jou knieë lam maak in ʼn tux) en dit is werklik die waarheid.

Die venue is ʼn unieke beeldskone plek in Hartbeespoort. Ons het gegaan vir hulle Tuscan Style venue met ʼn ongelooflike mooi klip kerk en ʼn stunnig onthaal saal waar ons die mees smaaklikste 3 gang maaltyd geniet het.  Ons was heel aand vermaak deur die talentvolle Will Jodran wat sy merkwaardige stem en warm persoonlikheid.

My troukoek is gedoen deur A taste of heaven cakery, Marcel het absoluut ʼn wonderwerk gedoen, ek het vir hom net my blomme inspo foto gestuur met my kleur skema en hy het ʼn meesterstuk betower wat nie net mooi was nie maar ook smaaklik was.

Ons troue was ʼn fees viering van twee mense wat ewig trou aan mekaar beloof. Ons kon werklik die liefde van nie net ons familie en vriende voel nie maar ook die liefde van die Here wat teenwoordig was.

Wanneer ons terug kyk na ons fotos en video vul ons oë met trane want ons voel steeds al die liefde en omgee en moeite van almal wat ʼn hand by gesit het om ons dag spesiaal te maak.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23143

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23143

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                  • Blomme: Gerda du Toit , Estelle Kinnear
                  • Bruidegom-pak: Eurosuit Canal Walk
                  • Dekor: Gerda du Toit , Estelle Kinnear , Loraine Rossouw
                  • Fotograaf: Adam Hilton Photography
                  • Gaste Geskenke: Simply Favours
                  • Grimering: Blue Fé Makeup Art
                  • Hare: Dollhouse Hair and Beauty
                  • Huurdienste: N/A
                  • Huweliksbevestiger: Ds Markus
                  • Juweliersware: Lighthouse
                  • Trouring: Grand diamonds Cape Town
                  • Troukoek: A Taste of Heaven Cakery
                  • Koördineerder: Green Leaves Wedding Venue
                  • Musiek: Will Jordan Sanger
                  • Platejoggie: N/A
                  • Skoene: Solo
                  • Skryfbehoeftes: N/A
                  • Strooimeisie-rokke: Gerda du Toit, Estelle Kinnear
                  • Tente: N/A
                  • Trourok: Fynbos Bridal
                  • Venue: Green Leaves Wedding Venue
                  • Paartjie se verblyf: Green Leaves Wedding Venue
                  • Vermaak: Will Jordan
                  • Vervoer: Eie
                  • Videograaf: Adam Hilton Photography
                  • Huwelik kontrak: Geen
                  • Wittebrood plek: N/A