Neil & Mione Morris

STORIE:


Ons het in 2016 ontmoet en begin uitgaan 4 November 2016. In 2022 4 November het my man my gevra om met hom te trou op ons 6de anniversary, ons het toe op ons 7de anniversary getrou, die dag toe ons ewige trou aan mekaar beloof het sal altyd uitstaan as een van die heelmooiste dae in my lewe..
‘n Dag vol geprop met liefde en omsoom met vreugde, moontlik gemaak deur ons spesiale familie en vriende wat daar was.
Na ons verhouding van 7 jaar was dit die perfekte dag om ons gesamentlike reis af te skop.
Ons ouers het alles in hul vermoë gedoen om te verseker dat ons dag ‘n groot sukses was en daarvoor sal ons hulle altyd dankbaar wees.
My oorlede ouma se hangertjie was deel van my handruiker om haar ook op ons dag te kon huldig.
Ek sal altyd terugdink aan ons troudag as die hoogtepunt in my lewe. ‘n Dag wat ek ‘n sprokies prinses kon wees.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23012

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23012

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Colour Country Flora
                • Bruidegom-pak: Plaza
                • Dekor: Jacolene Booysen en Lelane Steenkamp
                • Fotograaf: Gerhard Louw Photography
                • Grimering: TaylorMade.Makeup Artistry
                • Hare: Niccihairstudio
                • Huweliksbevestiger: Dominee Pieter Nel
                • Trouring: Shiny Rock Polished
                • Musiek: Drommedaris
                • Platejoggie: Drommedaris
                • Skoene: Shein
                • Strooimeisie-rokke: Pietro Stricker
                • Trourok: Iniek Boutique
                • Venue: Lalula Lodge Wedding Venue
                • Paartjie se verblyf: Lalula Lodge Wedding Venue
                • Videograaf: Andre De Bruyn Hireath Films
                • Wittebrood plek: Blaauwberg Beach hotel