Nicholas & Nadia Hodgson

STORIE:


My huidige man het 2 kinders van sy eie, 1 bos-krulkoppie met die energie van ŇČ Energizer bunny, maar die liefde van ŇČ engel en is maar net 3 jaartjies oud.¬† Die ander een is 12, met die mooiste hart en sagste ogies.¬† Altwee hierdie dogtertjies moes hulle mamma aan die dood afstaan.¬† Mens kan s√™ ek het maar ŇČ “instant mamma” geword, ek het geweet dis wat die Here beplan het, om my op hulle pad te sit, en hulle op my pad.¬† My hart het onmiddelik groter geword en daar was plek gemaak vir nie net 1 mens nie, maar 3.¬† Om hierdie pragtige dogtertjies deel van my en Nicholas se spesiale dag te kon h√™ maak dit soveel meer spesiaal, ek is skatryk.¬† Vandat ek “ja” ges√™ het, het my kop reeds oortyd begin werk.

Die prentjies van wat ek graag wou hê het in gedagtes ingestroom.  Daar was (soos met enige troue) uitdagings en klein goedjies wat soms die senuwees uitgetart het, maar alles het so perfek uitgewerk. My rok was alles en meer waarvoor ek ooit kon vra.  Vandat ek dit die eerste keer aangepas het, het ek geweet dis die rok waarmee ek gaan trou.  Ons is vandag 1 maand getroud en ongelooflik opgewonde oor wat die toekoms vir ons inhou.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23141

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23141

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Laflor events & Decor Hire
                • Bruidegom-pak: Mr Suit Hire
                • Dekor: Laflor events & Decor Hire
                • Fotograaf: Ananda Claassen
                • Gaste Geskenke: Brielle Collective
                • Grimering: Vivyan Steenkamp
                • Hare: Anrie Snyman
                • Huweliksbevestiger: Lounette Engelbrecht
                • Trouring: Browns
                • Troukoek: Varsgebak
                • Ko√∂rdineerder: Wilna van der Merwe
                • Platejoggie: Alleycat
                • Skoene: Kkouture
                • Strooimeisie-rokke: Infinity Wrap Dresses S.A
                • Trourok: Didi Couture
                • Venue: Utopia Wedding & events
                • Huwelik kontrak: Chris Taylor Attorneys