Paul & Charmonique Van Rensburg

STORIE:


Ons trou beplanning was baie spesiaal die beplanning is definitief ʼn tyd wat jy moet geniet en nie net oor alles worry nie ek het myself heeltyd herinner dat daar meer tyd oor is as wat ek dink en dat mens die dag net eenkeer beleef. Ek en Paul het heel eerste vir die Venue gesoek. Ek het gedink hoe kies mens alles is mooi ek het ʼn spesifieke prentjie in my kop gehad. Ek en Paul en die familie het by the Barn @ Redstone ingery, ek het dadelik die mooi perde gesien ( Perde is ʼn groot deel van my lewe) ons het net een deel van die venue gesien en dadelik geweet dit is die een hoe verder ons gekyk het hoe meer het ons gevoel die venue is gemaak net vir ons die kapel is ʼn mooi buite kapel met baie bome ʼn bos effek net soos wat ek wou gehad het. Ons Troudag was nie net baie mooi nie maar soo spesiaal ons het elke oomblik geniet alles het goed verloop en ons het die tyd saam ons familie en vriende geniet ek onthou almal het gesê onthou geniet dit en ons het oor niks geworry en net die tyd en ons nuwe begin saam geniet en baie gelag. Die Here se hand is oor ons huwelik en ons toekoms saam deur die goeie en die slegte tye sal ons mekaar verewig lief hê.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23189

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23189

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Floral & decor by deo-dané
                • Dekor: A& E wedding and function decor
                • Fotograaf: Kelly production
                • Gaste Geskenke: Print ʼn sign
                • Grimering: Chanteléze
                • Hare: Timeless hair
                • Koördineerder: The barn @ redstone ( sarel)
                • Trourok: Diaan Daniels
                • Venue: The barn @ redstone
                • Videograaf: Kelly production
                • Wittebrood plek: Wildtuin en Clarens