Paul & Louise Minnaar

STORIE:


Ek en Paul ken mekaar al vandat ons 6 jaar oud is. (30 jaar al!) Hy was die 1ste seuntjie wat my hare getrek het en hy was my skouer om op te huil as ek ‘n gebreekte hart gehad op Ho√ęrskool. Sy sussie was 1 van my beste vriendinne en ons het mekaar daagliks gesien want ons was saam op skool en ek het soos ‘n kind groot geword in hulle huis.

Na skool het Paul medies gaan swot en ek het onderskeidelik op Stellenbosch en later Wellington gaan swot.  Ons het mekaar nou en dan raak geloop maar ons lewens paaie het ander planne vir ons gehad. Paul is Pretoria toe en ek het vir 6 jaar oorsee gaan werk.

Ons paaie het toe weer in 2022 gekruis waar ons besef het ons liefde vir mekaar na jare apart het ons net sterker gemaak en dat ons eintlik al ons hele lewe lank wag vir mekaar.

Ons fondasie van ons huwelik is DIEP gegrond in gemeenskaplike vriende, waardes en ons verstaan mekaar beter as enige iemand.¬† Daar is geen geheim wat ons nie weet van mekaar of wat ons nie saam op Ho√ęrskool gedoen het nie!¬† Ons is twee oop boeke vir mekaar wat ongelooflik verfrissend is.¬† Hy is in alle waarde van die woord my soulmate.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23171

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23171

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Bernice Bespoke Events
                • Bruidegom-pak: Verskeie boutiques
                • Dekor: Bernice Bespoke Events
                • Fotograaf: Inecke Photography
                • Gaste Geskenke: Le Creuset Carol Boyes Kristal glase Meubels Porseleinen bakke
                • Grimering: Loricka MUA
                • Hare: Loricka MUA
                • Huurdienste: All things wedding
                • Huweliksbevestiger: Pierre Muller
                • Juweliersware: Wainwright Jewellers
                • Trouring: Wainwright Jewellers
                • Troukoek: Elsabe Minnaar
                • Ko√∂rdineerder: Bernice Bespoke Events
                • Musiek: Paul Minnaar
                • Skoene: Zara
                • Trourok: Zahn van NZ Bespoke Dress Studio
                • Venue: Newton Johnson Hermanus
                • Paartjie se verblyf: Hermanus
                • Wittebrood plek: Struisbaai, Langebaan en Zanzibar