Pieter & Malitha Faught

STORIE:


Ons het vir mekaar gebid en die Here het die mooiste storie kom skryf.

Ons het begin Maart 2022 in die kerk ontmoet, dit was net na ʼn aand diens.  Pieter het my die volgende aand uit gevat vir ete en van daar af kon ons nie genoeg van mekaar kry nie.

Hy het my vir ʼn naweek in Julie 2022 weg gevat na die “Die Boer en Die Belg” toe, net buite kant Naboomspruit.  Ek was absoluut mal oor die plek en vir Pieter gese dit waar ek wil trou. Ons het ons name in hulle register geskryf op die datum van ons troue, dit was nog voor ons verloof was.

Ons het Saterdag die 17de September 2022 verloof geraak ook by “Die Boer en Die Belg”.  Ons het my ouers vir die naweek na DB&DB gevat sodat hulle na die venue kon kyk.  Die Saterdag middag het ons almal op ʼn “game-drive” gegaan en toe by ʼn dammetjie gestop waar Pieter toe op sy knieë die groot vraag gevra het.

Ek het al so lank gewag vir my GROOT DAG en het presies geweet hoe ek my troue wil doen.  Ek het elke oomblik van die beplanning geniet en alles het net so maklik en perfek in plek geval.  Ek het meeste van die goedjies vir die troue self gedoen en as ek nou terug dink sou ek dit nie vir ʼn oomblik anders wou gehad het nie.

Ons wou dit graag ʼn trou naweek maak, waar gaste die Vrydag aand saam met ons gebraai het, Saterdag die troue en Sondag oggend weer lekker saam ontbyt.

Ons het Saterdag 29 Julie 2023 ewige trou aan mekaar beloof by die “Die Boer en Die Belg”.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23221

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23221

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Multi Flora – Blomme Mark
                • Bruidegom-pak: Eurosuit – Boksburg
                • Dekor: Self Doen
                • Fotograaf: Lozanne Pienaar
                • Gaste Geskenke: Heidelberg Printers
                • Grimering: Lozanne Pienaar
                • Hare: Simone Studio
                • Huurdienste: Eastco Party Hire
                • Huweliksbevestiger: Andre Kelynhans
                • Juweliersware: Gessken
                • Trouring: Pearl & Diamond Studio
                • Troukoek: Candice Naidoo
                • Koördineerder: Luzanne Horn
                • Musiek: Charmaine Botha
                • Platejoggie: Charmaine Botha
                • Skoene: Woolworths
                • Skryfbehoeftes: Heidelberg Printers
                • Strooimeisie-rokke: Olive Branch Design
                • Tente: N/A
                • Trourok: Timeless Bridal Couture
                • Venue: Die Boer en Die Belg
                • Paartjie se verblyf: Die Boer en Die Belg
                • Vermaak: N/A
                • Vervoer: Die Boer en Die Belg – Landy
                • Videograaf: N/A
                • Huwelik kontrak: JP Barnard Attorneys
                • Wittebrood plek: Jackalberry Ridge – Kruger National Park