Pieter & Zhane Botha

STORIE:


Ons troue was net ʼn droom! Van begin tot einde. Daar is letterlik niks wat ek sou wou verander as ek kon nie. Ek en my man het van dag een af begin saam beplan. Die gevoel wat ek wou skep met dekor en kleurskema het 100% gewerk. Ek en my ma het meeste van die dekor by Sheet Street gekoop. Alles wat ons gekoop het, was in die regte kleurskema en ook presies hoeveel ons nodig gehad het. Dis asof dit ʼn teken was. As ons 8 van ʼn sekere potjie nodig gehad het, was daar presies 8.

Ek het ʼn vrou in Alberton, Michelle, gekry om my droom trourok te maak en ek het werklik soos ʼn bruid gevoel! Sy het 3 aspekte van verskillende rokke waarvan ek gehou het, gevat en een gemaak.

As ek terug kyk na ons fotos, is dit die lekkerste gevoel om te sien hoe almal wat daar was dit net so baie soos ons geniet het. Al ons naaste familie en vriende het hierdie kosbare dag saam ons deur gebring. Dit was werklik ʼn sprokie verhaal! Ek sal dit enige dag weer net so wil oordoen.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23159

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23159

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Fotograaf: Ballantyne film & photography
                • Gaste Geskenke: Dandelion leather
                • Grimering: Shelly Cue
                • Hare: Michaela Davel
                • Huweliksbevestiger: Chris Niemandt
                • Trouring: Sterns
                • Strooimeisie-rokke: Michelle van Dainty Dress Boutique
                • Trourok: Michelle van Dainty Dress Boutique
                • Venue: Crankos Creek
                • Videograaf: Ballantyne Film
                • Wittebrood plek: Bali