Ria-lize & Ricky Coetsee

STORIE:


Waar begin ek? Elke dogtertjie droom van haar groot dag en haar droom man! Sjoe ek en die man van my drome ken mekaar al vandat ek ʼn klein dogtertjie was nog in my moederhuis. Min het ek geweet hy is my toekomstige man. Hy was my broer se beste vriend, en so het hy deel geword van die familie, jare het verby gegaan. Ek was nie meer ʼn dogtertjie nie, ek het planne gehad, maar dit was nie hier in SA saam hom nie. Eers na ek terug gekeer het van Qatar af, en ons weer mekaar gesien het na meer as 10 jaar, het ek toe eers besef hy is die man van my drome. Ek het al die jare hom gesien as my broer se vriend en ʼn lid van die familie. En nou is hy my man. Natuurlik ken ek by die tyd al sy ”ins and outs” so na 8 maande is ons verloof en in ʼn jaar en half getroud. Vandag is hy my beste vriend, my sielsgenoot die liefde van my lewe en nou is hy amptelik deel van die familie. Ons troue was en sal altyd vir my ʼn sprokiesverhaal bly. Dit was een onvergeetlike dag. Die perfekte droom troue van dogtertjie af, het beslis waar geword. En vandag skryf ons, ons eie sprokiestorie as man en vrou. Natuurlik sou ek ook nie my sprokiesverhaal troue gehad het sonder my Moeder, my beste vriendin my 3de helfte nie. Baie laat aande se beplanning en oorweldig oomblikke was beslis die moeite werd gewees. Dis daai onvergeetlike oomblikke wat nooit sal vergete gaan nie.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23190

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23190

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Country Glam
                • Bruidegom-pak: Oriental Market
                • Dekor: Ma van die Bruid
                • Fotograaf: Rustic Barn Productions
                • Grimering: Lizzy pop cosmetics
                • Hare: Lizzy pop cosmetics
                • Trouring: Aztec Jewellers
                • Troukoek: Carla’s Bakery
                • Koördineerder: Ma van die Bruid
                • Platejoggie: Shiloh
                • Skoene: Queenspark
                • Strooimeisie-rokke: Shein
                • Trourok: Tweedehandse Bruidjie
                • Venue: Shiloh Wedding Venue
                • Paartjie se verblyf: Syeta Bush Lodge
                • Videograaf: Jolian’s Photography
                • Wittebrood plek: Mauritius