Rico & Juanita Hamman

STORIE:


11 Augustus 2019, besluit ek Juanita om ʼn verhouding met ʼn vriend Rico in Suid-Afrika te begin vanuit Nederland.  Dit was die vêrste vry wat ʼn mens kan hê.  Oktober 2019 kom ek terug in Suid-Afrika en van daar het ons liefdes storie koers gevat.  4 Julie 2020 word ons verloof en begin dadelik aan ons trou beplan wat toe rigting verander het toe ek einde 2020 uitvind ek verwag die mooiste klein dogtertjie.

Die Here het op ons harte gedruk om te trou en ons het in 2023 begin Oktober besluit dit is nou tyd.  Ek het in tussen my pragtige verloofring verloor en vervang met ʼn ander een was anders gelyk het. My familie en vriende weet nog altyd ek is ʼn 99% mens.  Ek het my troue in presies 3 weke gereël en dit was absoluut perfek.

Die beplanning het vlot verloop en alles het in plek geval ek het 2 weke voor ek getrou het ʼn rok gaan aanpas en net daar sit die rok sprokies mooi en is dit presies wat ek wou hê.

Die venue was naby die huis en sprokies mooi, hulle het al hulle hande bymekaar gesit om die perfekte dag vir ons te skep binne 3 weke se tyd.  My blomme is deur my peetma gedoen en my dekor was deur myself en familie gedoen.

Ek het tydens ons seremonie my man se voete gewas, hom voor die Here neergelê. Waar hy gaan sal ek gaan, waar hy gaan sal ek gehoorsaam.

I am te bone of his bone, the flesh of his flesh.

Alle eer aan die Here vir hierdie perfekte dag!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23041

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23041

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Johannesburg Blommemark, Bruid se peetma
                • Bruidegom-pak: Eenvoudig vanaf Woolworths
                • Dekor: Sweetpea Decor
                • Fotograaf: RDJ Photography, Rosie
                • Gaste Geskenke: Coasters, Bruid se tannie wat lazer-cutting doen
                • Grimering: Bianca Grant Storm
                • Hare: Mandy Grant
                • Huweliksbevestiger: Tommie Arpin
                • Trouring: America Swiss
                • Troukoek: Droomplaas Venue
                • Koördineerder: Gina van Droomplaas
                • Musiek: Q-Music Quinten Venter
                • Skoene: Woolworths
                • Trourok: Fynbos
                • Venue: Droomplaas, Vanderbijlpark
                • Paartjie se verblyf: Droomplaas, Vanderbijlpark
                • Vermaak: Karel Dorfling, seremoniemeester
                • Huwelik kontrak: Werner Blenkers