Ruan & Francelle Bezuidenhout


In 2021 het ons begin beplan aan ons troue nog voor ons verloof is, min het ek geweet Ruan het reeds planne gemaak om in Augustus die groot vraag aan my te vra en hierdie sy manier was om alles klaar te beplan voor die tyd.  Ons raak toe verloof en dadelik begin venues besoek, na die 2de “venue besoek”-dag het ons ons droom trou venue gevind en sommer dadelik die datum vas gemaak.  Die reëlings het heel glad verloop.  Baie van die dekor het ons gekies om self te maak. Maar was ook deur ons dekor span gered toe dit kom by ons blomme rangskikkings wat ons eers self probeer aanskaf het vir goedkoper (want o wee die trou mark is duur).  Die rok sou ook eers ʼn gehuurde of self gemaakte rok wees maar toe ek my rok eers sien toe is dit neusie verby, liefde met die eerste oog op slag. Ruan se pak het ons laat maak deur ʼn “local tailor”.  Alle ander bykomstighede het ons aangeskaf soos ons gesien het.  Die dag was baie spesiaal met al ons naaste vriende en familie wat die dag met ons kon deel.  Ons het in die woud getrou soos die sprokie troue waarvan ek al van kleintyd af droom.  Die kos was uit die boonste rakke.  Ons sou niks anders wou hê nie, dit was ongelooflik spesiaal en baie mooi.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23140

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23140

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Muirhead’s Hiring
                • Dekor: Muirhead’s Hiring
                • Fotograaf: Escada Photography and Videography
                • Grimering: Annatjie Bezuidenhout
                • Hare: Kym&Me Hair and Make-up
                • Huweliksbevestiger: Douglas Mellish
                • Trouring: American Swiss
                • Troukoek: Smity’s Novelty Cakes
                • Platejoggie: DJ K
                • Strooimeisie-rokke: Studio 96
                • Trourok: A’mour Bridal Boutique
                • Venue: Wingrove Valley Wedding Venue
                • Paartjie se verblyf: Wingrove Valley Wedding Venue
                • Videograaf: Escada Photography and Videography