Ruan & Marie-Louise van Huyssteen

STORIE:


Ons trou beplanning was ŇČ opwindende reis, waar ons elke detail met sorg beplan het. Ons het ŇČ elegante, maar tog gemaklike trou venue gekies wat perfek by ons persoonlikhede pas. Die strokiesverhaal Loch Lynne Wynplaas. Die troupakke vir die bruidegom en sy manne was klassiek en stylvol met eenvormigheid en so ietsie anders.¬†¬†Die gesegde dat jy net weet wanneer dit die regte man is, het weerspie√ęl in my sprokies prinses rok. La Belle Marie√© Couture het my in die rok van my drome geplaas. Die dekor was deurdag met persoonlike details wat ons unieke liefdesverhaal weerspie√ęl het, modern, maar klassiek romanties. Wat vir ons besonders was, was die intieme oomblikke wat ons kon deel met geliefdes en vriende terwyl ons ons ewige gelofte afgel√™ het. Dit is ŇČ opwindende, groot oomblik dag, wat ek oor en oor sal wil h√™, selfs met al die stres, trane en lag oomblikke.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23201

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23201

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Authentic Planning
                • Bruidegom-pak: Woolworths
                • Dekor: Authentic Planning
                • Fotograaf: Debbie Lourens
                • Grimering: Kari X Makeup
                • Hare: Kari X Makeup
                • Trouring: The Diamond Guy
                • Ko√∂rdineerder: Robyn Viljoen
                • Strooimeisie-rokke: The Maiden
                • Trourok: La Belle Marie√© Couture
                • Venue: Loch Lynne Wine Farm
                • Vermaak: Jacob Swann
                • Wittebrood plek: Franschhoek