Ruanda & Thinus Mouton

STORIE:


Toe ons verloof raak, was die eerste stap natuurlik om ʼn datum vas te stel. Ons het ʼn paar datums in gedagte gehad, maar daar is soveel faktore om in ag te neem om die perfekte datum te kies … wat sal meer gerieflik wees vir die gaste, hoe sal dit inpas by ons werk en so meer. Ons moes toe besluit tussen 2 of 7 Desember 2023. Ek glo alles gebeur volgens die Here se wil en ek het gedroom van 2 Desember 2023, en dit was die datum.

Afgesien van die troudatum, was my trourok natuurlik heel bo aan die lysie. Inderhaas na Port-Elizabeth vir die dag vir my afspraak by Loca Bridal, ʼn winkel vol van die mooiste rokke. Ek het ingestap en dadelik na een rok toe gestap, eerste aangepas en toe sommer net daar gekoop … asof dit vir my bestem was. ʼn jaar en amper 2 maande voor ons troue. Ek kan nou nie sê ek het nie gebrand om hom weer aan te pas nie, maar gelukkig kon ek die versoeking weerstaan😅

Ek het van die begin af ʼn prentjie gehad hoe ek ons troue wil hê …”plain”, gesofistikeerd en gemaklik. Ek wou hê alles moes net vloei, en dit het. Ons het ons eie dekor en blomme gedoen, natuurlik met die hulp van familie en vriende. Ons venue was ideaal, naby genoeg aan die dorp vir gaste wat naby woon en nie te ver se ry vir gaste wat van baie ver af kom nie. Met die mees behulpsaamste personeel & oom Pieter de Kock wat alles mooi laat verloop en die lekkerste kos maak!

Niks het skeefgeloop nie, selfs die weer het saamgespeel. Cradock se hitte in Desember is nie speletjies nie, voor al nie met ʼn trourok & swart pak nie, en Liewe Jesus het die lekkerste weer vir ons gestuur, so dat ons bekommerd was dat ons nie foto’s sal kan neem in die reën nie, maar toe die tyd kom, het dit opgehou en ons kon die mooiste foto’s neem.

2 Desember 2023 was die mees geseënste dag, om trou voor God en ons naastes aan mekaar te kon beloof … liefde met ʼn rein hart, skoon gewete en opregte geloof 1 Tim 1:5.

Ruanda & Thinus

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23242

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23242

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Bruid & Marietjie Kitchen
                • Bruidegom-pak: Heinz – Port Elizabeth
                • Dekor: Bruid
                • Fotograaf: Leze Hurter Photography
                • Gaste Geskenke: Wedgewood
                • Grimering: Charne du Toit – The skin clinic Cradock
                • Hare: Turning Heads – Cradock
                • Huurdienste: LX Events, Wise Hire, Kobie flower & decor
                • Huweliksbevestiger: Ds. J R Nieuwenhuizen
                • Juweliersware: Shein
                • Trouring: Troupand – Browns jewellers
                • Troukoek: D’licious Cradock
                • Platejoggie: DJ Tersia
                • Skoene: Footworks
                • Skryfbehoeftes: Lize Swarts Design & Printing
                • Strooimeisie-rokke: Shein
                • Trourok: Loca bridal
                • Venue: Buffelshoek Dirosie Game Lodge
                • Paartjie se verblyf: Buffelshoek Dirosie Game Lodge
                • Huwelik kontrak: Coetzee & Venter Ing.
                • Wittebrood plek: Tsitsikamma