Ryan & Inke Smith

STORIE:


Ons was 9 jaar saam toe Ryan my vra om te trou. Ek was in die wolke, my drome het waar geword en ons het dadelik begin beplan aan ons sprokiesdag.

My trourok was ʼn behoorlike soektog. Ek en my moeder het by House of Brides gaan inloer en die twee mooiste rokke gesien. Ek kon nie besluit watter een ek die meeste van hou nie. Ek het toe ʼn week later alleen terug gegaan, om die finale besluit te neem. Niemand het geweet hoe ek op ons troudag gaan lyk nie. Ek het wel soos ʼn prinses gevoel!
Ryan se troupak kon ons dus saam die rok huur, hy het my toe gelaat om die kleur te kies, hy het omtrent soos ʼn ridder op sy wit perd gelyk!

Ons venue was prentjie mooi, Arabest sal ek enige tyd vir enige iemand voorstel. Die beste diens, met baie geduld en hulp! Die meisies het dit vir ons so maklik gemaak om die dekor te kies en te help dat ons groot dag soos ʼn ‘fairytale’ uit ʼn boek lyk.

As ʼn jong dame droom jy altyd oor jou groot dag, saam die man van jou lewe tot waar dit ʼn werklikheid word. Ek sou niks wou verander nie, dit was werklik ʼn droom wat waar geword het!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23246

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23246

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Bruidegom-pak: House of Brides
                • Dekor: Arabest
                • Fotograaf: Taljaard Fotografie
                • Grimering: Bella Glow
                • Hare: Scissors Sisters
                • Huweliksbevestiger: Pastoor Morne Spies
                • Trouring: NWJ
                • Trourok: House of Brides
                • Venue: Arabest
                • Paartjie se verblyf: Arabest
                • Videograaf: Taljaardt Videografie