Ryan & Zinique Diener

STORIE:


Dit was vir ons ʼn hele spesiale dag gewees, my ouers het spesiaal uit Pretoria uit gekom en dit was klein intiem met die naaste familie wat die dag saam ons spandeer het. Tannie Mariette het my trou rok spesiaal gemaak volgens my mates al die pad uit die vaal driehoek uit sonder enige rok pas. En my rok het soos ʼn skoen gepas. Ons sou oorspronklik in Melkbos getrou het maar toe ons die venue in Wellington Sien toe het ons verlief geraak op die plek, mooiste 200jaar oue steen gebou. Al wat Ek kan Sê is dis Beautiful!!

Ek en my skoon sussie het saam klaar gemaak, ek’t my eie hare en makeup gedoen. My man het te “handsome” gelyk hy het regtig in geblend met die hele vintage tema.

Ons het besluit op een lang tafel.  Lekker warm “homey” kos, dit was vreeslik koud en het gereën, so dis mos ʼn goeie ding hoor Ek?

Ons het ribbed underplates gehad met ʼn elegante wit bord, ʼn olyf groen servet op ʼn Ou hout tafel met ʼn spier wit table runner.

Wat vir ons spesiaal was is dat net ons naaste daar kon gewees het, maar die heel beste was toe my pa( wat oorspronklik dit nie sou kon maak uit Pretoria uit nie) my die Aand voor die troue gebel het en gesê hy land vroeg die oggend.

Hy’t my afgeloop en toe my man my sien toe het die trane geloop.

Almal vra my is ek nie spyt oor ek nie ʼn groot troue gehad het nie, en ek sê ek is nie ʼn dag spyt nie.

Dit was so intiem en lekker;

Ons blomme was so mooi gewees my skoonma het met 4 tafel ruikers uitgestap 😂

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23187

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23187

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Die Kalkoonde wedding venue
                • Bruidegom-pak: Markhams
                • Dekor: Die kalkoonde
                • Fotograaf: Chanelle Gordon Photography
                • Gaste Geskenke: Tee
                • Grimering: Bruid haarself
                • Hare: Bruid haarself
                • Huurdienste: Die kalkoonde
                • Huweliksbevestiger: Martin
                • Juweliersware: Perel oorbelle
                • Trouring: Gemaak deur Nicole Jordan jewelry
                • Troukoek: My skoonsusie
                • Koördineerder: Martina van die kalkoonde
                • Musiek: Kalkoonde
                • Strooimeisie-rokke: Mariette
                • Trourok: Mariette
                • Venue: Die Kalkoonde wedding venue
                • Paartjie se verblyf: Rooiheuwel cottage wellington
                • Huwelik kontrak: Robberts Gouws Attorneys