Rynhardt & Theressa O’Kennedy

STORIE:


Ons was vir die jaar wat ons verloof was, nie bymekaar gewees nie. Rynhardt het oorsee gewerk en ek in Suid-Afrika. Die troubeplanning was uitdagend. Rynhardt het ook moeilikheid met sy troupak opgetel, maar nie te min het ons die afstand en weerstand oorwin en het ons ons mooi naweek gehad. My trourok kon ek vir ʼn derde van die koopprys vanuit Australië kry wat ʼn groot seën was! Die dag na ons verloof geraak het in Haenertsburg was ons toevallig by ʼn trou venue en het ons besluit om te gaan kyk. Ons is albei lief vir in die natuur wees en Mina’s was presies dit. Ons het nie lank gesoek toe ons eindelik besluit het op Mina’s nie. Dit was van die begin af ons eerste keuse. Dit het ook ons tema van “vintage-rustic romance” komplimenteer. Wat vir ons spesiaal was van ons troue, was dat meerderheid van ons familie en vriende die hele naweek saam ons deurgebring het. Ons is groot familie-mense en dit was die cherry op die koek.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23245

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23245

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Mina’s Farm Venue
                • Bruidegom-pak: Jos’A Bank
                • Dekor: Sugar and Spice, Mina’s Farm Venue en Applegrange Decor
                • Fotograaf: Evergreen Visuals
                • Grimering: La’More Make-up
                • Hare: Lavish Hair
                • Huurdienste: Mokgadi’s Events
                • Huweliksbevestiger: Ps Theo Reynolds
                • Trouring: Melanie Casey en Miinela Jewellery
                • Troukoek: The Honeyball
                • Koördineerder: Mina’s Farm Venue
                • Platejoggie: ZC
                • Skoene: Freedom of Movement en Badgely Mischka
                • Strooimeisie-rokke: Desire Krantz Atelier
                • Trourok: Madi Lane Bridal
                • Venue: Mina’s Farm Venue
                • Paartjie se verblyf: Zwakala River Cabins
                • Videograaf: Evergreen Visuals
                • Wittebrood plek: Goodland Cottages, Drakensberge