Sanel & Zander Du Preez

STORIE:


Agt jaar van liefde, geduld en soveel lag.
Ons storie het lank terug begin toe ons nog beste vriende was. Dit was heen en weer se kuier en nie besef ons is eintlik perfek vir mekaar nie.
Ons liefde het bly groei en uiteindelik het Zander die groot vraag gevra.
Ek moet se die beplanning van ons groot dag was een van die lekkerste tye in ons lewe, ons het dit so baie geniet om ons spesiale dag te re√ęl.
Van venue besoeke tot trourok aanpas was dit regtig elke dag die moeite werd.

Dink nie dit is ooit maklik nie, daar is tog stres betrokke en baie baie re√ęl werk maar sy aan sy het ek en Zander ons sprokiestroue ‘n realiteit gemaak.
Elke liewe “detail” in ons groot dag het ons so mooi beplan en het perfek uitgekom. Saam met die fantastiese span kon ons nie vir beter vra nie.

My droom trou rok was beslis net wat mens noem “die rok van my drome”. Dit was glad nie my plan om ‘n rok te koop nie maar wel te huur. Maar die minuut wat ek my rok aangepas het, het ek geweet dit is die rok, Soos my ma sal se “Jou o√ę het ‘n sparkle gekry”. (Rok is gekoop by Bridal Wardrobe in Melrose Arch) Ek het dit goed gedink om my rok ‘n geheim te hou van my bruidsmeisies – net die idee van ‘n verrassing om hulle reaksies te sien was wat my stil gehou het. Dit was bitter moeilik maar so die moeite werd.

Ons het besluit om ons kleurskema bietjie anders te doen as die gewone “wit & swart” troue. Ons verhouding is alles behalwe wit en swart en met die gevoel het ons besluit om met soveel kleur te speel. Vir die mense wat ons ken sal weet dit was absoluut ‘n spie√ęlbeeld van wie ek en Zander is.
Ons pragtige venue Lace on Timber en die goeie werk van Pebble & Lace het ons kleurvolle troue totaal ‘n realiteit gemaak.

Vandag is ons nie ‘n dag spyt oor ons troue nie – ek sal elke liewe oomblik weer wil herleef.
As daar een ding is wat ek wel vir enige bruid en bruidegom daar buite kan se is, neem die dag in soveel soos wat mens kan want glo my dit gaan so vinnig verby.

Al ons Liefde xx
die Du Preez’s.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23234

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23234

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Pebble & Lace
                • Bruidegom-pak: Kingsmen Suits
                • Dekor: Pebble & Lace
                • Fotograaf: Adelheid
                • Grimering: Glamour & Styling
                • Hare: Glamour & Styling
                • Huweliksbevestiger: Leon Sinclair
                • Trouring: Luxandlovelydiamonds
                • Ko√∂rdineerder: Vaughnine Blignaut
                • Musiek: DW Audo & Backline
                • Platejoggie: DW Audo & Backline
                • Skryfbehoeftes: Naude Signs
                • Strooimeisie-rokke: The Maiden
                • Trourok: Bridal Wardrobe
                • Venue: Lace on Timber
                • Paartjie se verblyf: Lace on Timber
                • Videograaf: Adelheid
                • Huwelik kontrak: Smit Sewgoolam Incorporated
                • Wittebrood plek: Phuket, Thailand