Shane & Madré Didloff

STORIE:


Eenkeer in n leeftyd ontmoet jy iemand spesiaal wat nie net jou hart aan raak nie , maar ook jou siel. Nie net iemand wat bo aan jou wil wees nie… maar teen aan.

Ons troue was seker die mooiste dag van my lewe. Op daar die dag het ek met die man van my drome getrou. Ons sê altyd , almal se liefdes verhaal is spesiaal en mooi, maar ons sin is voorwaar ons gunsteling. Ons het altyd God as ons middel punt gebruik. Dit is die resep om saam te wees en te kan groei.
Dit is die lekkerste belofte om aan God te maak , deur tye van lag sal ons altyd een bly. Ons liefde, respek en omgee vir mekaar is oneindig en so is ons driehoek saam met God voltooid.

Smitsfield wedding venue was die perfekte styl vir ons simplistiese elegante troue, wat ons nooit sonder ons ouers kon reël nie. Ons het die mooiste herinneringe saam ons hartsmense gevier ,sou ons dag vir niks veruil nie.
Alles was perfek, baie lekker kos en baie kuier, n dag vol spesiale oomblikke wat ons altyd sal koester en waar ons een geword het, ek en jy voor wonderlike vriende, familie en ons hemelse Vader as getuies.

Die beplanning was sonder twyfel getuienes dat hierdie dag Godgegewe was.Ons is dankbaar dat God vir ons die perfekte dag gegee het.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23138

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23138

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Floral by DD
                • Bruidegom-pak: Self gemaak deur ma
                • Dekor: Floral by DD
                • Fotograaf: Kreativ
                • Gaste Geskenke: Belamour kerse
                • Grimering: Kreativ
                • Hare: One touch beauty
                • Huweliksbevestiger: Dawie Pieterse
                • Juweliersware: Jeanne and Co
                • Trouring: Cabouchon
                • Troukoek: Honey bee bakers
                • Platejoggie: Tiaan Lessing
                • Skoene: Bride and co
                • Skryfbehoeftes: Amor create
                • Strooimeisie-rokke: Almal verskillende plekke gekoop
                • Trourok: Sila Bride
                • Venue: Smitsfield wedding venue
                • Paartjie se verblyf: Smitsfield wedding venue
                • Videograaf: Kreativ
                • Wittebrood plek: Australië