Talisa & Christopher Henning

STORIE:


Ons kon nie vra vir ʼn beter dag nie! Ons het reggemaak by die asemrowende Villa Pescatori, Yzerfontein. Ons het die oggend afgeskop met ʼn groep ontbyt, en mimosas 😉 (in sessies natuurlik, sodat die bruid en bruidegom nie mekaar sien nie).

Die hele dag was goed beplan; ons wou ʼn simplistiese en elegante seremonie en onthaal hê met mooi beligting en blomme, en dis presies wat ons gehad het.

Die rok, deur Fynbos Bridal, was maklik om te dra.  Dit het ʼn “detachable skirt” gehad, wat ek later in die aand kon afhaal en die rok net op sy eie dra.  Die bruidegom se “Forest Green” pak, gemaak deur Eurosuit het fantasties gelyk!  Ons dekor was meestal self-doen. Die hele gevolg het die dag voor die troue kom help om die venue mooi te maak – van glase skoon vee tot naam bordjies knip, plak en pak.

Die blomme was vir my so mooi gedoen!  Ek het vir tannie Karen (Flowers on the Stoep) my inspirasie gestuur, bietjie prentjies geteken van wat ek in gedagte gehad het vir rangskikkings, en sy het al my blom-drome laat realiseer!

Top “entertainment” vir die aand was ons VW Kombi photobooth.  Definitief ʼn moet vir enige troue! Al die gaste het hul so geniet by daardie kombi, ons het gesukkel om hulle in te roep om hoofgereg te skep …  Die hoofgereg: ʼn spit, voorberei vir meer mense as wat die troue bygewoon het, was so lekker, amper niks het oorgebly nie!

Ons kon rerig nie vra vir ʼn troue wat beter afgeloop het as hierdie een nie.  Alles, elke klein detail op elke plan was net 100% perfek.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23053

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23053

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Flowers on the Stoep
                • Bruidegom-pak: Eurosuit
                • Dekor: Baie Goeters
                • Fotograaf: Expressions Photography
                • Gaste Geskenke: Simply Favours
                • Grimering: Blush Moments
                • Hare: Blush Moments
                • Huurdienste: All Things Wedding SA
                • Huweliksbevestiger: Cape Marriages – Willie Viljoen
                • Juweliersware: LilyBlue
                • Trouring: Van Deijl
                • Troukoek: Cake Couture by Justine
                • Musiek: Cape DJs
                • Platejoggie: DJ Criss
                • Skoene: Tsonga
                • Trourok: Fynbos Bridal
                • Venue: Swartbergsvlei, Yzerfontein
                • Paartjie se verblyf: Villa Pescatori, Yzerfontein
                • Vermaak: VW Kombi Photobooths – Ronnie
                • Huwelik kontrak: Lindsay & Waters Attorneys
                • Wittebrood plek: Greyton