Theunis & Liana Coetzee

STORIE:


In die hart van ons liefdesverhaal lê die betowerende verhaal van ons troubeplanningsreis – ʼn reis wat blote logistiek en tydlyne oorskry het, drome in die werklikheid verweef en herinneringe vasgemaak het wat vir ewig in die sale van ons harte sal dans. 2 Plattelandse mense wat bymekaar uitgekom het – ons vind ons tuiste in die hartlike sandveld, die juweel van die weskus, Elandsbaai!

Van die oomblik wat ons hierdie seisoen aangepak het, het elke besluit, elke detail, behoorlik met ons gepraat en elke persoon langs die pad op hierdie reis wat ʼn handjie bygesit het om ons droom dag ʼn werklikheid te maak! Daar was beslis baie “ups and downs” maar ons sal dit vir niks verruil nie, want ons het geweet elke keuse, blommerangskikking, kleurskema, spyskaart en vele meer is presies ons gedeelde visie van ons beloftedag.

Met elke stap, terwyl ons deur die gange van keuses navigeer, staan ons stil en neem elke oomblik in. Vir ʼn beter venue en koördineerder kon ons beslis nie vra nie – Eureka Estate het hulself oortref van die eerste besoek aan die venue tot die groot dag het hul absoluut verseker dat hierdie dag ʼn viering van ons liefde weerspieël. O, die ontelbare ure en laat-aande wat ons spandeer het om alles perfek te kry. Hulle was by ons, elke tree! Ons “white canvas” ingekleur met sage en emerald groen – dit was presies wat ons prentjie was. Daar was ontelbare baie liggies wat ʼn besonderse atmosfeer geskep het. Boland Weddings het ons stom verslaan met hul besonderse werk met elke foto wat geneem is vanaf ons verlowingsfotosessie tot die troudag. Ons het ʼn wonderlike ondersteuningsnetwerk van familie en vriende gehad wat nooit gehuiwer het om ʼn ekstra myl te stap nie. By Whimsical Bridal Somerset West kon ek my droom trourok kry! WOW WOW WOW – daardie oomblik is onvergeetlik. Die oortreflike Tux Tailor het my man se pak gemaak in ʼn diep skakering van emerald groen.

Met die aanbreek van ons troudag het ons die dag omhels met harte vol vreugde en siele deurdrenk van dankbaarheid. Terwyl ons beloftes uitgeruil het met die prentjie mooie landskap terwyl ons hand aan hand staan en in mekaar se oë kyk, het ons geweet dat ons troudag meer as net ʼn viering is – dit is ʼn liefdesverklaring, ʼn melodie van ons harte se begeerte om een te word.

Ons troudag, soos ʼn seldsame juweel in die sand van tyd, sal vir altyd ʼn bewys wees van die krag van liefde, die skoonheid van menswees en die vreugde wat ʼn huwelik bring.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23008

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23008

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Eureka Estate
                • Bruidegom-pak: Tux Tailor
                • Dekor: Eureka Estate
                • Fotograaf: Boland Weddings
                • Gaste Geskenke: Plaasgemaak
                • Grimering: Lee-anne MUA
                • Hare: Lee-anne MUA
                • Huurdienste: Muse Decor Hire
                • Huweliksbevestiger: Ds. Roy Thorne
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Wiekus Viljoen Private Jeweller
                • Troukoek: Tessa’s Bakery
                • Koördineerder: Eureka Estate
                • Platejoggie: Louis van Lill
                • Skoene: JJ’s House
                • Skryfbehoeftes: Anna products
                • Strooimeisie-rokke: Salomie Designs
                • Trourok: Whimsical Bridal Somerset West
                • Venue: Eureka Estate
                • Paartjie se verblyf: Meerendal Boutique Hotel
                • Wittebrood plek: Copia Eco Cabins