Thomas & Moné Giani

STORIE:


Nadat ʼn plattelandse Namibiese burger en ʼn Roos van Bloemfontein presies gekry het waarna hulle in lewensmaats gesoek het, het ʼn “Blits Romanse” gevolg. Binne ʼn tydperk van slegs 8 maande, is ouers ontmoet, verhoudings gebou en die ja woord gevra! Die vooraf beplanning vir die troue het volgens die bruidegom seepglad verloop en die bruid het elke uitdaging geniet.

Ons venue was die heel maklikste keuse… Ek het reeds as klein dogtertjie presies geweet waar my spesiale dag moes plaasvind. Die venue was ʼn kombinasie van tradisionele Vrystaatse plaaslewe en moderne elegansie.

Nadat ek nie aanvanklik seker was oor hoe my droom rok presies moes lyk nie, het ek pragtig gevoel. Met hope selfvertroue, in my pêrelglans rok, het ek my droomman tegemoet gestap. God het ons spesiale dag volmaak Geseën met ʼn pragtige reënboog na die diens.

Die tema van ons troue was ‘Klassiek in Wit’. Ons blomme was meestal orgideë met ʼn titsel bloospienk. Elke oomblik van ons onthaal was presies soos ons dit wou gehad het en is ordentlik geniet deur almal wat dit bygewoon het. Ons gaste was beslis die beste waarvoor ons ooit kon vra!

Iemand het eendag gesê dat die huwelik ʼn stukkie hemel is wat God vir ons op aarde gegee het … En na 4 maande van getroude lewe geniet ons mekaar nog elke dag.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23265

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23265

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: BLOM Weddings
                • Bruidegom-pak: Viléste Couture
                • Dekor: Lighticle
                • Fotograaf: MM Photography
                • Grimering: SJENEL
                • Hare: Belissima Hair Salon @Carla Potgieter
                • Huweliksbevestiger: Ds. Hector Jooste
                • Troukoek: Chris-Mari Giani
                • Musiek: JM Sound
                • Platejoggie: JM Sound
                • Trourok: Vonvé Bridal Couture
                • Venue: De Oude Kraal Country Estate and Spa
                • Vermaak: Daniel Wesley
                • Videograaf: LéVogue Productions
                • Wittebrood plek: Trou Aux Biches, Mauritius