Tinus & Ann Van Staden

STORIE:


ʼn Klein dorpie Vrystaatse Meisie en Limpopo seun het vir meer as ʼn jaar heen en weer gery voor ons, ons sprokie troue kon kry.  Ons het ʼn troue beplan uit twee provinsies waar ons die mooi van die bosveld in Naboomspruit ʼn bietjie klein dorpie Vrystaat gevoel wou gee met lekker boerekos en ʼn eenvoudige tog lekker atmosfeer.

Rok en Pak aanpas het ons gedoen oor naweke wanneer ons kon en moet se die bruidegom se aanpas het langer gevat as die bruid sin.  My rok was ʼn done deal van ʼn plaaslike ontwerper in die mooi dorpie Bethlehem waar sy sal vir jare is.

Die venue was eerste op die lys na die verlowing en is baie spesiale plek vir my man want dis waar hulle as kinders leer visvang en jag het.  Tangara Lodge is die familie gevoel, tuis gevoel venue vir ons.  Met sy asemrowende uitkyk of die Waterberge, wild en mooie Badseloop rivier wat deur die plaas vloei was dit werklik waar na sprokie.  Wat ons dag nog mooier gemaak het was die Liewe Vader wat ons geseën het met reën op ons troudag.

Almal het vir die seremonie op gewandel na die wildevye bome waar die bome so bietjie van die reën gekeer het maar nie te min het dit alles net beter gemaak om die mooi daarvan te waardeer. Ons blomme was strelitzias wat ʼn unieke blom is en nie iets anders nodig gehad het nie omrede hy op sy eie uitstaan, op die tafels was daar wynbottels met koedoe horings en houtstompe.  Elke tafel was genoem na ʼn bok van die mooie wild wat ons hier in die bosveld vind.  Ons het wel die Vrystaatse gevoel in Limpopo ervaar en ons troue was meer as wat ons ons self kon in dink.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23029

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23029

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Kabloom, Mookgophong
                • Bruidegom-pak: Markems
                • Dekor: Ek self
                • Fotograaf: Hey Dune Photography
                • Gaste Geskenke: Self ontwerp en laat doen by vriend
                • Grimering: Maude Beauty
                • Hare: Haarbotiek
                • Huurdienste: Tangara Lodge
                • Huweliksbevestiger: Ps. James Williams
                • Juweliersware: Eden & Co, Mienke Aesthetics
                • Trouring: American Swiss
                • Troukoek: Arica’s Eden
                • Koördineerder: Ek en Rene Briel van Tangara Lodge
                • Musiek: James Briel
                • Skoene: Miladys
                • Strooimeisie-rokke: Elivera Fashions
                • Trourok: Elivera Fashions
                • Venue: Tangara Lodge
                • Paartjie se verblyf: Tangara Lodge
                • Vervoer: Tangara Lodge
                • Huwelik kontrak: Prok Wille Kruger
                • Wittebrood plek: Marloth Park