Wayde & Kyla Marshall

STORIE:


Ons troue moes in Junie gebeur want dit is al wanneer ek(die bruid) kon verlof kry en Junie is die maand waar ons ontmoet het so Junie is ʼn spesiale maand vir ons.  Ons beplanning het begin deur honderde venues te gaan sien tot Wayde opgegee het en finaal toe besluit het op Drosberg Wedding and Gunction venue in die Paarl.  Ons het onmiddelik van die plek gehou, mooiste uitsig en die onthaal area.

Willem (troubeplanner) het al ons stres heeltemal weg gevat.  Hy was so geduldig en het al ons idees in ag geneem en ʼn sprokies verhaal laat waar word.  Alhoewel die dag wat ons getrou het, het die Wes-Kaap amper weg gespoel, maar Willem het die hele seremonie binne toe beweeg en was nogsteeds baie spesiaal en romanties.

Hy en Wayde het saam die dekor beplan en was ʼn reuse sukses.   Ons tema van die troue was “black tie”.   Ons wou graag ʼn baie elegante en stylvolle troue hê met al die mans in pakke en vrouens in mooi rokke.   Die kleure was wit, swart en ʼn bietjie groen.   Die tafels se dekor was alles verskillende grootte en lengtes kerse met groen, wit en swart elemente.

Jana( die eienaar van Drosberg) het al ons blomme gedoen en sy het above and beyond gegaan met die blomme.  Sy het pragtige groot wit Kenya rose orals laat staan en ingewerk.   Die blomme het so mooi ingepas by ons tema.

My rok was deur Didi Couture gemaak en wat ʼn engel van ʼn mens.   Sy het my net so gekyk en geweet ek moet iets spesiaal hê vir ons troue.   Sy het al my idees gevat en ʼn asemrowende rok ontwerp.   Dis ʼn mengsel van bohémien en ʼn bietjie sexy.   Dit het my so elegant en mooi laat voel.   Die strooimeisies was in emerald groen blink rokke en het so stunning gelyk almal kon nie ophou praat.  Wayde se pak was ʼn pragtige wit pak met tekstuur van blomme in geborduur op die baadjie en ʼn swart broek.   Hy het baie stylvol gelyk.   die strooijonkers het almal swart pakke aangehad.

Wen spesiale oomblik van die troue was die instap liedjie in die seremonie was per toeval dieselfde liedjie wat my ouers op ingestap het en om my pa daar kon gehad het om my in te stap was baie besonders.   Nog ʼn oomblik was in die seremonie met die ringe toe Wayde se woorde weg geraak het toe ons die ringe moes aansit en hy my sy vrou genoem het vir eerste leer.

My hoof strooimeisie was beslis een van die hoogte punte van die aand. ʼn Groot bok vir sport en haar toespraak het almal laat huil.   Deel daarvan was ʼn klok wat sy presies op die oomblik toe ons as man en vrou aangekondig was het sy dit gestop en vir nou en ewig altyd sal 16:03 ʼn spesiale tyd wees op daai dag.

Alhoewel dit gereën het daai dag, het ons fotograaf wonders gewerk met die fotos.  Hy het elke oomblik so mooi gevang en as jy kyk na die fotos en die video sal jy saam stem dat dit ʼn lekker troue was.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23149

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23149

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Drosberg wholesale flowers
                • Dekor: Willem Christiaan events
                • Fotograaf: New hero media
                • Grimering: marie malherbe make -up
                • Hare: Wreedekloof hair
                • Trouring: American swiss
                • Troukoek: Drosberg
                • Koördineerder: Willem Christaan events
                • Strooimeisie-rokke: Special occasions
                • Trourok: Didi couture
                • Venue: Drosberg wedding and function venue
                • Paartjie se verblyf: Perle du cap
                • Videograaf: new hero media
                • Huwelik kontrak: PA bredenhann
                • Wittebrood plek: Vroulikheid landgoed