Werner & Natasha Coetzee

STORIE:


Ons het op die Rugby W√™reldbeker finaal getrou! Nadat my man dit vinnig in Januarie van 2023 besef het (en ons reeds deposito’s betaal het) het ons besluit om die geleentheid tot ons voordeel te gebruik. Die grootste uitdaging was om ‘n goeie tydlyn vir die dag uit te werk sodat ons betyds met alles klaar is voor die wedstryd om 21:00 begin. My man en sy gevolg het op “Hie’ kommie Bokke” ingestap by die onthaal, en net so 30min voor die wedstryd het ons slegs ou rugby treffers geluister en daarop gedans. Nodeloos om te s√™ was dit ‘n REUSE sukses. My oom het sitplekke naby aan die televisie afgeveil (ekstra geldjie in ons sakke) en om 21:00 het ons troue tot ‘n stilstand gekom vir die rugby. Ek het my Springboktrui bo-oor my trourok aangetrek, en die gaste het dieselfde gedoen. Dit was ongelooflik! Nadat die Bokke uiteindelik gewen het, het ons die venue vir nog ‘n uur n√° 00:00 bespreek om die wen (en troue) te vier.

Aanvanklik het baie mense in paniek vir ons gevra: “Weet julle dis die final?!” en ons half probeer oortuig om nie die rugby te wys nie, want “die manne kan een aand sonder rugby gaan”… NEE! Ons wou ook die rugby kyk haha. Toe maak ons dit net werk, en dit was so eenvoudig soos dit.

Nog hoogtepunte:
Ons hoofgereg was pizzas, ons troukoek was ‘n “kaas koek” (verskillende kase op mekaar vir die harvest table), en ons nagereg was soft serve roomys met horinkies/bakkies/waffles/floats en lekkers.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23079

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23079

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Flower Station (Wellington)
                • Bruidegom-pak: Mr. Suite Hire Parow
                • Dekor: N Concepts and Design
                • Fotograaf: Cilliers Visser Weddings
                • Grimering: Sprankel
                • Hare: Estheva, en Nicole du Preez van Kroma
                • Huurdienste: Little by Little
                • Huweliksbevestiger: Shaun Supra (CRC Paarl)
                • Juweliersware: Bride & Co
                • Trouring: Your Diamonds
                • Troukoek: Venue
                • Musiek: DJ Joe
                • Platejoggie: DJ Joe
                • Skoene: Redemption Leather Wellington
                • Skryfbehoeftes: MVW creations (Wellington)
                • Strooimeisie-rokke: NZ Studio
                • Trourok: NZ studio
                • Venue: Mont Rouge Venue – Tulbagh
                • Paartjie se verblyf: Mont Rouge Venue – Tulbagh
                • Wittebrood plek: Hazyview en Kruger Wildtuin