Willem & Lizelle Coetzer

STORIE:


Twee maande voor ons troue, is my jongste boetie, Luan oorlede. Ons het gewik en weeg of ons met die troue moes aangaan, maar alles was reeds gereël. Ons het besluit om voort te gaan, met die nagedagtenis van Luan, styf teen ons harte.

Ek het na die kapel gery in my oupa se groen Camry en het, aan my pa se sy, op Andrea Bocelli se “Vivo Per Lei” my bruidegom ontmoet. By die onthaal het ons heerlik geëet en die aand omgedans.

Ons kon nie vir ʼn meer volmaakte en vreugdevolle dag gevra het nie. Alles was net so perfek en daar waar foute wel deurgeglip het, was ons salig onbewus – te danke aan wonderlike familie en ons gevolg!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23165

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23165

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Flower It Bloem – Natasha
                • Bruidegom-pak: Khaliques
                • Dekor: Flower It Bloem – Natasha; Beligting: Lighticle – Dylan
                • Fotograaf: The Tiemensmas Photography and Film
                • Grimering: Hanri de Jager Makeup Artistry
                • Hare: Izelle Spies
                • Huurdienste: Stoele: Grand Room Design
                • Huweliksbevestiger: Willie de Beer
                • Juweliersware: Grace the Brand
                • Trouring: Peet Spies – Forged with Love Designs
                • Troukoek: Cynthia Kritzinger
                • Musiek: Star Sound – Johan Welthagen
                • Platejoggie: Star Sound – Johan Welthagen
                • Skryfbehoeftes: Ontwerp: Dear Nelson (Zani Labuschagne); Printing: Right Click (Ian du Plessis)
                • Strooimeisie-rokke: Ann Rorich
                • Trourok: EL Heathcote Designer Wear
                • Venue: Tuff Top Lawns and Estates
                • Paartjie se verblyf: Tuff Top Lawns and Estates
                • Videograaf: The Tiemensmas Photography and Film
                • Huwelik kontrak: Peyper Attorneys
                • Wittebrood plek: Umngazi Hotel and Spa; Swell Eco Lodge