Yolandi & Johannes Schnetler

STORIE:


Nie een van ons het kans gesien vir ʼn groot gedoente nie, so het besluit om te ‘elope’ saam ʼn klein groepie hartsmense.
Ons was in totaal 36.

Die venue is een van die mooiste plekke waar ek nog ooit was (Kagga Kamma in die Cederberge) en dit was ʼn onvergeetlike ervaring om in so spesiale plek saam al ons naastes ons mooiste dag te kon vier.

Al die gaste het die Vrydag en Saterdag aand oorgeslaap so dit was ʼn naweek vol liefde.

Die idee was om dit nie te oordoen nie so alles was baie gemaklik, van my rok en skoene en Johan se baadjie tot by die dekor. Ons wou so veel as moontlik van die items na die tyd weer kon gebruik.

Ons het baie van die werk self gedoen – die blomme het ons aangery van Gauteng af en die Vrydag aand tot 2pm aanmekaar gesit.

Ek het my eie grimering gedoen, een van my bruidsmeisies het my gehelp met my hare wat ek daarna self gevleg het.
Een van die ander bruidsmeisies het die koek gebak. (Die lekkerste koek wat ek nog ooit geëet het) Ons het meeste van die dekor items aangery van Gauteng af en met die hulp van die besonderse bekwame Kagga Kamma span aanmekaar geslaan.

Dit was ʼn ongelooflike naweek en as ons dit oor kon doen sou ons niks verander nie.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23217

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23217

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Self
                • Bruidegom-pak: Trennery
                • Dekor: Self
                • Fotograaf: Melissa Meyer
                • Gaste Geskenke: Sambrele
                • Grimering: Self
                • Hare: Bruid en Bruidmeisie: Charlize Diederiks
                • Huweliksbevestiger: Ds Etienne Fourie
                • Juweliersware: Erfstukke
                • Trouring: Browns
                • Troukoek: Bruidsmeisie: Maret Stoffberg
                • Koördineerder: Self
                • Musiek: Self
                • Platejoggie: Self
                • Skoene: Old Khaki
                • Trourok: Bridal Manor
                • Venue: Kagga Kamma
                • Paartjie se verblyf: Kagga Kamma
                • Videograaf: Geen
                • Wittebrood plek: Cederberge