York & Anemi van der Merwe

STORIE:


Ons het op die 9 September 2023 getrou. Ons wou nog altyd in die wild trou maar wildtuin venues is so duur hier in Durban.  Ek (die bruid) is van die suidkus en manlief van Durban.  Ons het toe besluit om by ʼn wildtuin te trou naby Port Shepstone genaamd Lake Eland.  Het net die nodigste wilde diere soos sebras, bokke en my absoluut gunsteling, die kameelperd.

Ons het ons datum geboek in 2022 en toe begin die regte stres.  Ek het ʼn kursus in wedding planning gedoen so “I got this” was my motivering.  Eerste belangrike goed was DJ en fotograaf toe kom al die ander dinge natuurlik bymekaar. Ek wou nog altyd ʼn groen en natuurlike troue gehad en met jou classic pennygum blare en natuurlik my gunsteling blom, die protea.

Ek het my trourok laat maak deur ʼn ongelooflike rok ontwerper en dit was als en meer wat ek ooit gedink het.  Ek is baie van ʼn plain jane en my rok was ver van plain af.  Dit was vol beads van kop tot toon en hy het sakke gehad.  My man wou nog altyd ʼn groen pak dra, hy het dit toe aangepas en dit was net “too much”, toe besluit hy om net ʼn groen baadjie te dra met jou gewone chino broek.

Ons het ʼn photobooth gehad wat instant fotos geneem het wat die gaste kon hou as herinneringe en dit was unlimited en ʼn hit natuurlik.  Die kos was regte Afrikaanse kos met jou vleis, groente en slaaie. Ons koek was 3 geure: lemonpoppie, wortelkoek en sjokolade met die “naked” affect en ʼn groot king protea.

Ons het fotos tussen die zebras geneem, ongelukkig was dit amper 30grade daardie dag en die kameelperde het ver in die koelte gaan wergkruip, maar een van Lake Eland se “main attractions” is die suspension bridge, ons het ʼn hele paar fotos daarop geneem en dit was ʼn avontuur.

Die beste van als is dat ons al ons familie en vriende op ons groot dag kon vier en dit was die belangrikste vir ons albei.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23001

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23001

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Country Glam
                • Bruidegom-pak: Country Road
                • Fotograaf: Aimy Louis
                • Grimering: Leandri Hattingh
                • Hare: Leandri Hattingh
                • Huurdienste: Settings and Function
                • Huweliksbevestiger: Darryl Oliver
                • Juweliersware: Lovisa
                • Trouring: Sterns
                • Troukoek: Karen Snyman
                • Koördineerder: Róane
                • Musiek: KZN wedding DJ – Jarryd Sunkel
                • Skoene: Vans
                • Strooimeisie-rokke: Grace couture
                • Trourok: Grace couture
                • Venue: Lake Eland
                • Paartjie se verblyf: Lake Eland