Zack & Carla de la Querre

STORIE:


Ons liefde het begin as ʼn vakansieromanse nadat ons in 2014 in Jeffreysbaai se karavaanpark ontmoet het. Ons is eindelik na mekaar se matriekafskeide in 2017 en daar het ons verhouding begin. Saam is ons deur 6 jaar se langafstand verhouding en kon ons uiteindelik trou! Die seremonie was ʼn hanetree van Carla se ouerhuis af in die dorpie se ou klip kerkie en die onthaal in ʼn trekker stoor op die Strydom-familieplaas. Dit was ʼn kleurvolle, vrolike troue met verskillende kleure en soorte blomme wat die bruid se ma self geplant het. Dit was ʼn onvergeetlike dag!

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23039

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23039

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Beatrix Strydom (Grannie’s)
                • Fotograaf: Holistic Photography
                • Grimering: Bonzai Day Spa
                • Hare: Hair by Dee
                • Huweliksbevestiger: Ds. Hendri Roberts
                • Trouring: Erfdeel Juwele / Orbit Rings
                • Musiek: Hanuli’s Sound, Video and Lightning
                • Platejoggie: Hanuli’s Sound, Video and Lightning
                • Videograaf: Hanuli’s Sound, Video and Lighting