Zander & Danica Victor

STORIE:


Ons het in Mei-maand verloof geraak en dadelik weggeval met ons beplanning.¬† Ons het begin deur te soek na die perfekte venue, en na ons eerste besoek, verlief geraak op Diamond Hill Venue. Ons het ons troue so minimalisties moontlik gehou deur slegs gyp en bloekomblare as dekor te gebruik.¬† Danica se rok het ook bygedra tot die p√™rel tema siende dat hy vol p√™rels was. Ons fotosessie en onthaal was hope pret en ons vriende en familie het gesorg vir ŇĄ onvergeetlike aand..

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23015

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23015

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Big buds
                • Bruidegom-pak: FitTailor
                • Dekor: BohoGirls
                • Fotograaf: Wild Wilderness
                • Gaste Geskenke: Palettes of Joy
                • Grimering: Verune Makeup
                • Hare: Marn√©hair
                • Huurdienste: Geen
                • Huweliksbevestiger: Jayjay van Staden
                • Juweliersware: American Swiss
                • Trouring: American Swiss
                • Troukoek: Bruid se ma
                • Ko√∂rdineerder: Estelle Vosloo
                • Musiek: Rays
                • Platejoggie: Rays
                • Skoene: Woolworths
                • Skryfbehoeftes: Self gemaak
                • Strooimeisie-rokke: Afgesonder Vir Hom
                • Tente: Geen
                • Trourok: Fynbos
                • Venue: Diamond Hill
                • Paartjie se verblyf: DiamantVallei Landgoed
                • Vermaak: Rays
                • Vervoer: Diamond Hill Venue
                • Videograaf: Wild Wilderness
                • Huwelik kontrak: Danelle Els
                • Wittebrood plek: Wes-Kaap