STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25003
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Ons troudag was die perfekste dag nog! Alles en meer waaroor ek as klein dogtertjie gedroom het. Ons het ʼn jaar lank beplan aan ons droom troue. Ons het getrou in ʼn klein dorpie, Cradock, by Jenkins Creek. Die mooiste venue, so modern en net wat ons wou hê.
My trourok het ek gehuur by LOCA bridal, die mooiste rok wat ek al gedra het, asook my kort rokkie, vol pêrels, waaroor ek nog altyd gedroom het. My man het sy pak by Woolworths gekoop, toe hy dit sien het hy dadelik gesê dit is wat hy wil dra.
Die dekor was alles en meer, die saal VOL blomme, in alle kleure. Dit het so perfek gepas by ons tema, somers kleure.
Ons het so gehoop ons troudag is nie te warm nie, die oggend toe ons opstaan was dit koud en die wind het gewaai. Later die middag het die son geskyn maar die wind het nie gaan lê nie, dit het gehelp om die heel mooiste trou fotos te neem. Ek dink elke dag aan ons troudag, hoe mooi, spesiaal en perfek dit was. Daar is niks wat ek sou verander nie.
Diensverskaffers:
- Blomme: Annchen & Haar Verskaffers
- Bruidegom-Pak: Woolworths
- Dekor: Jenkins Creek & Annchen
- Fotograaf: Ahee Photography
- Gaste Geskenke: Fudge Jars @Vrek_Lekker
- Grimering: Charné Du Toit, Inge Stickling & Robin Jordaan
- Hare: Michelle Meintjes
- Huurdienste: Jenkins Creek
- Huweliksbevestiger: Ds. Corné Slabbert
- Troukoek: Bruid Se Ma Bernadett & Ouma Nettie
- Koördineerder: Almari & Karenza Van Jenkins Creek
- Musiek: DJ Christo Kotze
- Platejoggie: Christo Kotze
- Skoene: Woolworths & Mr Price
- Skryfbehoeftes: @Gerdastationary
- Strooimeisie-Rokke: Lindi Du Plooy
- Trourok: LOCA Bridal
- Venue: Jenkins Creek
- Paartjie Se Verblyf: @8olivescottage
- Vermaak: DJ, Speletjies & Seremoniemeester
- Videograaf: Md_Films_Videography
- Huwelik Kontrak: Coetzee and Venter Attorneys
- Wittebrood Plek: Wes-Kaap

