SKRYF IN | ENTER NOW

2023

As jy getrou het tussen 1 Januarie 2023 en 31 Desember 2023 kan jy inskryf vir Troue van die Jaar 2023 kompetisie.
If you got married between 1 January 2023 and 31 December 2023 you can enter for Troue van die Jaar 2023 competition.

SKRYF IN HIERONDER | ENTER BELOW

Die inskrywings vorm hieronder moet voltooi word deur die paartjie.  
The entry form below must be completed by the couple. 

 

    TAAL VOORKEUR / LANGUAGE PREFERENCE

    WIE IS JY?

    Paartjie se Besonderhede:

    Maak seker julle Van en Name is korrek gespel.

    GETROUDE VAN

    PAARTJIE SE NAME

    E-POS ADRES

    Gebruik slegs die e-pos adres vir verdere kommunikasie en as jy foto's na ons stuur.

    SELFOON NOMMER

    Troudatum:

    Dag:

     

    Maand:

     

    Jaar:

     

    Troue van die Jaar 2023 is slegs oop vir paartjies wat tussen 1 Januarie 2023 en 31 Desember 2023 getrou het.

    Vertel ons jul trou storie - motiveer vir die wat vir julle moet stem:

    Maak asseblief seker jou spelling en informasie korrek is, ons sal geen gratis veranderinge maak nie.

    Skryf oor jul troubeplanning, trourok, troupak, venue, dekor en wat vir julle spesiaal is.
    Vermy om te skryf oor vorige verhoudings, ander mense, en om negatiewe kommentaar hier te skryf.

    Diensverskaffers Lys:

    Dit is baie belangrik dat jy die onderste diensverskaffers lys so volledig as moontlik voltooi.
    Indien jy nie 'n diensverskaffer of van 'n diens of produk gebruik het nie kan jy dit leeg los en nie voltooi nie.

    Blomme:

    Bruidegom pak:

    Dekor:

    Fotograaf:

    Gaste Geskenke:

    Grimering:

    Hare:

    Huurdienste:

    Huweliksbevestiger:

    Juweliersware:

    Trouring:

    Troukoek:

    Koördineerder:

    Musiek:

    Platejoggie:

    Skoene:

    Skryfbehoeftes:

    Strooimeisie-rokke:

    Tente:

    Trourok:

    Venue:

    Paartjie se verblyf:

    Vermaak:

    Vervoer:

    Videograaf:

    Huwelik kontrak:

    Wittebrood plek:


    Stuur julle foto's na ons:

    Stuur tussen 10 en maksimum 20 foto's deur WeTransfer na fotos@trouevandiejaar.co.za.

    Onder is 'n riglyn vir die aantal foto's wat ons benodig vir julle profiel:

    +- 3 Foto's van die Bruid wat klaar maak
    +- 2 Foto's van die Bruidegom wat klaar maak
    +- 3 Foto's van die Seremonie
    +- 5 Foto's van die Paartjie Fotosessie
    +- 5 Foto's van die Venue en Dekor
    +- 2 Foto's van die Onthaal (vermy asseblief foto’s van gaste)


    Bepalings en Voorwaades:

    Ek verstaan die Bepalings en Voowaardes van die kompetisie en dat ek dit noukeurig deur gelees het op die Troue van die Jaar webtuiste. Ek verstaan ook dat dit R 1 per stem sal kos om te stem en dat die publiek vir ons troue moet stem. Ek gee toestemming aan Troue van die Jaar, Mooi Troues en Mooi Leefstyl dat ek wel kommunikasie vanaf hul wil ontvang en ook 'n intekenaar sal wil wees van hul nuusbriewe.

    Lees asseblief eers deur ons kompetisie Bepalings en Voorwaardes voordat u kan registreer.  Indien u klaar deur die kompetisie Bepalings en Voorwaardes gelees het en dit verstaan kan u hier bo "ja" antwoord sodat u kan die proefiel kan registreer by Troue van die Jaar. 

    WHO ARE YOU?

    Couples Details:

    Make sure your Surname and Couple Names are spelled correctly.

    MARRIED SURNAME

    COUPLES NAMES

    E-MAIL ADDRESS

    Only use this e-mail address for further communication and sending your images.

    MOBILE NUMBER

    Wedding Date:

    Day:

     

    Month:

     

    Year:

     

    Troue van die Jaar 2023 is only open for couples who got married between 1 January 2023 and 31 December 2023.

    Your Wedding Story - motivate why people should vote for you:

    Please make sure your spelling and information are correct, we will not make any changes for free.

    Write about your wedding planning, dress, suit, venue, decor and what made your wedding special.
    Please do not write about previous relationships, other people or give any negative comments.

    Service Provider List:

    It is important that you complete the service provider list as accurately as possible please.
    If you did not have a specific vendor, service or product you may skip them and leave them blank.

    Flowers:

    Groom Suit:

    Decor:

    Photographer:

    Guest Gifts:

    Make-up:

    Hair:

    Rental Services:

    Marriage Officer:

    Jeweler:

    Wedding Ring:

    Wedding Cake:

    Wedding Coordinator:

    Music:

    DJ:

    Shoes:

    Stationery:

    Bridesmaid dresses:

    Tents:

    Wedding Dress:

    Venue:

    Couple Accommodation:

    Entertainment:

    Transport:

    Videographer:

    Antenuptial Contract:

    Honeymoon destination:



    Send your images to us:

    Send 10 to maximum 20 images via WeTransfer to fotos@trouevandiejaar.co.za.

    Below is a guideline of the amount images we need:

    +- 3 Images of the Bride Getting Ready
    +- 2 Images of the Groom Getting Ready
    +- 3 Images of the Ceremony
    +- 5 Images of the Couples Photoshoot
    +- 5 Images of the Venue and Décor
    +- 2 Images of the Reception (prevent sending images of guests)


    Terms and Conditions:

    I understand the Terms and Conditions of the competition and have read it carefully on the 'Troue van die Jaar' website. I also understand that it will cost R 1 per vote to vote and that the public should vote for us. I give Troue van die Jaar, Mooi Troues and Mooi Leefstyl permission to communicate with me and agree that I would like to subscribe to their newsletters.

    Please read through our competition Terms and Conditions before you can register. If you have already read the competition Terms and Conditions and understand it, you may answer "yes" above so that you can register your profile on the 'Troue van die Jaar' website. 

    Foto Krediet: Lucille Scheepers