VOORREGISTREER

PRE-REGISTER TROUE VAN DIE JAAR 2026

As jy getrou het tussen 1 Januarie 2026 en 31 Desember 2026 kan jy voorregistreer sodat ons jou per e-pos kan leet weet wanner inskrywings vir Troue van die Jaar 2026 kompetisie oopmaak.
Hierdie is nie ‘n inskrywing nie, net ‘n kennisgewing voorregistrasie.  

If you got married between 1 January 2026 and 31 December 2026, you can pre-register so that we can let you know by email when entries for the Troue van die Jaar 2026 competition open.
This is not an entry, just a pre-registration notice.



    Jou Naam / Your Name: *

    Jou e-pos adres / Your e-mail address: *
    Gebruik slegs die e-pos adres vir verdere kommunikasie en as jy foto's na ons stuur.

    VOORREGISTREER BEPALINGS EN VOORWAARDES:

    PRE-REGISTRATION TERMS AND CONDITIONS:

    • Ek verstaan die is net 'n voorregistrasie en ek toon belangstelling om moonlik deel te neem aan Troue van die Jaar 2026 en hierdie is nie 'n inskrywing nie.

    • I understand this is only a pre-registration and I am expressing interest in possibly participating in Troue van die Jaar 2026 and this is not an entry.

    • Ek gee toestemming aan Troue van die Jaar en Mooi Troues dat ek wel kommunikasie vanaf hul wil ontvang en ook 'n intekenaar sal wil wees van hul nuusbriewe.

    • I give permission to Wedding of the Year and Beautiful Weddings that I would like to receive communications from them and would also like to be a subscriber to their newsletters.

    Verstaan jy die Bepalings en Voorwaardes? *
    Do you understand the Terms and Conditions *

    Lees asseblief eers deur ons kompetisie Bepalings en Voorwaardes voordat u kan registreer. Indien u klaar deur die kompetisie Bepalings en Voorwaardes gelees het en dit verstaan kan u hier bo "ja" antwoord sodat u kan die proefiel kan registreer by Troue van die Jaar.

    Please read through our competition Terms and Conditions before you can register. If you have read through the competition Terms and Conditions and understand them, you can answer "yes" above so that you can register the sample file with Wedding of the Year.

    Hooffoto Krediet: Nicole Jordan (Piet-My-Vrou)
    Foto Krediet: Nicole Jordan (Piet-My-Vrou), Mona-Liza Photography