AJ & Maryke Menkveld

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25104


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ek en AJ het ontmoet Junie 2021 deur die gewilde aanlyn ‘dating site’ KOER. Ons het mekaar ‘n maand geken en besluit ons moet mekaar ontmoet. AJ het van George af gery Kaap toe, en so het ons elke tweede naweek saam gekuier. Ons het verloof geraak 23 Julie 2023 (die presiese dag wat ons mekaar die eerste keer gesien het) En ons wonderlike sprokies troue was 13 Desember 2025.

      Ons het wonderlike diensverskaffers gehad. Elkeen het soveel moeite ingesit, en alles was nie ongelooflik mooi. Ons venue het ons asem weg geslaan, van ‘n groot skuur op ‘n plaas, tot ‘n pragtige warm en intieme onthaal. Ons het 43 gaste gehad, wat net bestaan het uit familie, en naby vriende. Dit was voorwaardelik die mooiste dag van ons lewe.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Love and Grace Family Farm
      • Bruidegom-pak: Woolworths + Rene H Couture (das)
      • Dekor: Love and Grace Family Farm
      • Fotograaf: Beverley Joubert – Beverley Joubert Photography
      • Gaste Geskenke: Mamma Pakkie (Eco Fire starters)
      • Grimering: Maryke Fourie – MF Makeup Artistry
      • Hare: Mila Marias – Studio M Hairbar
      • Huweliksbevestiger: Ds E. Immelman
      • Juweliersware: Lovisa + Woodish SA (AJ Horlosie)
      • Troukoek: Danette Kotze – The Harvest Table
      • Koördineerder: Mindre Graham – Love and Grace Family Farm
      • Musiek: George Bence – George Wedding & Events
      • Trourok: Rene Heydon – Rene H Couture
      • Venue: Love and Grace Family Farm
      • Paartjie se verblyf: Avo & Oak – Gastehuis
      • Videograaf: Nadege Gill (Prisca Productions)
      • Huwelik kontrak: Faure & Faure Prokureurs – Paarl