Alicia & Erick Van der Burgh

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25002


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ek en Erick het ons troue presies so beplan soos ons harte dit begeer het: intiem, betekenisvol en naby aan Jesus. Hoog bo-op die berg, by die kruis, het ons mekaar die ja-woord gegee. ’n Heilige oomblik aan die voete van Christus, omring deur stilte, liefde en die natuur se asemrowende skoonheid.

      Ons venue, Imbeza Farm, het die perfekte agtergrond geskep vir ’n dag wat eenvoudig maar diep simbolies was. Die dekor was sag en natuurlik, met blomme wat die landskap aangevul het eerder as oorheers het. My rok van Besters Bridal was tydloos en elegant en Erick se troupak het sy rustige styl en persoonlikheid perfek weerspieël.

      Elke detail, van die ringe tot die koek, is met opset gekies en het ons storie vertel. Wat hierdie dag vir ons so spesiaal gemaak het, was nie grootsheid nie, maar die teenwoordigheid van God, opregte liefde en ’n huwelik wat begin het met Christus as middelpunt.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Babsi & The Sunflower
      • Bruidegom-Pak: Amigos
      • Fotograaf: Foto Asylum Photography
      • Grimering: Wilna Alpass Professional Hair & Makeup
      • Hare: Wilna Alpass Professional Hair & Makeup
      • Huurdienste: Elite Hire
      • Huweliksbevestiger: Jaco Schutte – Doxa Deo
      • Trouring: Brown’s
      • Troukoek: De Flaming
      • Trourok: Besters Bridal
      • Venue: Imbeza Farm Waboomskraal
      • Paartjie Se Verblyf: Imbeza Farm
      • Vervoer: Suziki Jimny George
      • Wittebrood Plek: Baviaanskloof