STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25051
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Hulle sê blou is die kleur van oneindigheid—soos die see wat teen die kus breek en die hemel wat nooit ophou nie. Vir ses jaar lank was dit die kleur van julle liefde, ’n liefde wat nie deur afstand of tyd getem kon word nie.
Na ses jaar saam is ek en Altus uiteindelik getroud. Ons pad was nie sonder uitdagings nie; ek het vir twee en ’n half jaar oorsee gewoon, maar die afstand kon ons nie uitmekaar hou nie. Kort nadat ek teruggetrek het huistoe, het hy die groot vraag gevra.
Die Besonderhede wat Tel
• Die Rok: My droom-lap het al die pad van Indië af gekom. Dit het ses maande se harde werk geneem om die rok presies reg te kry, maar dit was elke oomblik werd.
• Die Tema: Ons kleurtema was verskillende skakerings van blou. Dit was vir ons simbolies van die hemel en die see, maar veral ’n knipoog na Altus se blou oë.
Dit was ’n dag wat die afwagting en ons lang pad saam perfek gevier het. Die dag was 100% met almal wat ons die liefste het!
Diensverskaffers:
- Blomme: Flower Box Ermelo – Susan
- Dekor: Flower Box Ermelo – Susan | Softlight Decor – Theo
- Fotograaf: Chris & San
- Gaste Geskenke: Yaawk Coffee – Custom Coffee
- Grimering: Mystical Artistry – Calmari
- Hare: Mosiac Hair Salon – Sandra & Casey
- Huweliksbevestiger: Dominee Nico Bezuidenhoud
- Juweliersware: Lorean Jewellry
- Trouring: Lorean Jewellry
- Troukoek: Lieflek – Maryn
- Koördineerder: Venue Eienaar – Heléne
- Musiek: Monkeys Wedding
- Platejoggie: Four Seasons Disco – Steven
- Skoene: Fynbos
- Skryfbehoeftes: Radiant & Refined
- Trourok: Maureen
- Venue: Smitsvield Wedding Venue
- Videograaf: Chris & San
- Huwelik kontrak: James Mayhew
- Wittebrood plek: Mauritius

