STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25024
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Ons het op 25 Oktober 2025 by Vrede en Lust in die Kaapse wynlande getrou – twee skoolliefdes wat mekaar steeds met dieselfde opgewondenheid en diepe liefde kies. Ons troudag was gevul met ’n rustigheid en vreugde wat ek nog nooit tevore ervaar het nie: liefde in oorvloed, dankbaarheid in elke oomblik en ’n gevoel dat alles presies is soos dit moet wees. Met wit blomme en sagte tikkies pampas het die dag ’n romantiese, sagte atmosfeer geskep, en my trourok se valle het pragtig daarby aangesluit en die hele gevoel van dromerige elegansie voltooi. Dit was nie net ’n troue nie, maar die begin van ons vir altyd – ’n dag wat vir altyd in my hart sal bly.
Diensverskaffers:
- Blomme: NConcepts
- Bruidegom-pak: Frankbespoke
- Dekor: NConcepts
- Fotograaf: Danelle Stofberg
- Gaste Geskenke: Geldjie
- Grimering: Corle Barnard
- Hare: Corle Barnard
- Huurdienste: Palm Events, In and Out Hire, Authentic Hiring, NConcepts
- Huweliksbevestiger: Ds Ryno Els
- Troukoek: Ella’s Cake and Sugar Art
- Koördineerder: Nearest and Dearest
- Musiek: JP Zeelie
- Platejoggie: DJ Anker
- Skryfbehoeftes: Self
- Strooimeisie-rokke: Anna Designers
- Trourok: Sune Snyman
- Venue: Vrede en Lust
- Paartjie se verblyf: Vrede en Lust
- Videograaf: Creative Grounds
- Wittebrood plek: Mauritius

